Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".
Spookradio 302 FM, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
Die spieëlkas, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".
Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".
Die delivery man, verslag twee deur Eben Venter
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".
Spookradio 302 FM, verslag twee deur Anzil Kulsen
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Anzil Kulsen
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".
Die spieëlkas, verslag twee deur Anzil Kulsen
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".
Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Anzil Kulsen
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".
Die delivery man, verslag twee deur Anzil Kulsen
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".
Spookradio 302 FM, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
Die spieëlkas, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".
Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".
Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".
Die delivery man, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".
Gorée-verbeeltenisse
2022-11-03"Hiér dans ons met die droom
Wanneer dit rooi tot woorde op die oggend se lip
Hier onthou ons ’n wind
Wat die voorouers besing"
Heelalsboodskap
2022-10-27"jy was ook nie hier nie
maar voëltjies het uitgelate gesing
die dag het geboorte geskenk
aan ure wat weg kon vlieg"
Blye nuus vir Yuwinn Kraukamp by Kommadagga-slypskool
2022-10-25Rachelle Greeff berig vanuit Somerset-Oos, waar LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool tans aan die gang is, van die uitstekende nuus wat Yuwinn Kraukamp, een van die studente, vanuit Amerika bereik het.
