
Foto: Canva
Ek trek die somer soos
’n groot, ligte katoenhemp aan
die eerste reën laat elke knopie
in sy knoopsgat ontkiem soos nuwe
soetgras in die veld.
0

Foto: Canva
Ek trek die somer soos
’n groot, ligte katoenhemp aan
die eerste reën laat elke knopie
in sy knoopsgat ontkiem soos nuwe
soetgras in die veld.
0