uitgetrap

Foto: Canva
die baklei in my kop
wat jy begin het
(met woorde my wese verwond)
dit vreet aan my lyf
en mors met my hart
oorweldig my drome
my dink loop verward
die draaie met my
wat jy uitgetrap het
4uitgetrap

Foto: Canva
die baklei in my kop
wat jy begin het
(met woorde my wese verwond)
dit vreet aan my lyf
en mors met my hart
oorweldig my drome
my dink loop verward
die draaie met my
wat jy uitgetrap het
4
Kommentaar
Eerlike belewenis. Mooi verwoord.
Baie dankie 🙂
Emosie vasgevat in min woorde.
Dankie, Marhtie.