Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Kankergrond

Waldemar Gouws Poësie 2022-12-01

"die man daar agter se stem is hees
maar die metaal hier voor dreun fors
ja, ystergewas op ystergewas"

Sosiaal oorlede

Loretta Szikra Poësie 2022-12-01

"almal behálwe hy, twissiek, onsimpatiek en
aandadig aan sy
laaghartigheid ..."

Winter

Von Villon Poësie 2022-11-24

"toe ek wakker word 
was dit
winter"

Ons land verdrink in bloed

Melanie Pienaar Poësie 2022-11-24

"Ons land verdrink in bloed
want ons laat haat
soos onkruid
in ons harte aanteel."

Triomfantlike troos

Zebulon Kochk Poësie 2022-11-24

"en verby ons huis 
weerklink dwarsfluitklanke
waar die skepping juig 
in tortelgesang"

LitNet-slypskool Om te skryf: Die finale verhale

LitNet Slypskole 2022-11-17

LitNet-slypskool Om te skryf: LitNet het die finale verhale gepubliseer.

Die delivery man

Annemarie van Wyk Slypskole 2022-11-17

Lees die finale weergawe van Annemarie van Wyk se storie, "Die delivery man". Sy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Lara se pienk mandjie

Barend Wessels Slypskole 2022-11-17

Lees die finale weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Die spieëlkas

Bernice Saulse Slypskole 2022-11-17

Lees die finale weergawe van Bernice Saulse se storie, "Die spieëlkas". Sy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Spookradio 302 FM

Eugene Pienaar Slypskole 2022-11-17

Lees die finale weergawe van Eugene Pienaar se storie, "Spookradio 302 FM". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Geld kan nie als koop nie

Stefaans Coetzee Slypskole 2022-11-17

Lees die finale weergawe van Stefaans Coetzee se storie, "Geld kan nie als koop nie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Somer

Stanley Cierenberg Poësie 2022-11-17

"Ek trek die somer soos
’n groot, ligte katoenhemp aan"

Greep op Gister

Caren Kearley Poësie 2022-11-17

"oopoog die hede herroep
in sig sonder heldersien
het ek my hande saam gevou
weer andersom probeer bid"

Maandans

Zebulon Kochk Poësie 2022-11-17

"Onder ’n Turkse halfmaan
in die gietende reën 
was jou dansende semiotiek 
iets moois om te sien"

Leja

Von Villon Poësie 2022-11-17

"my gebroke sondaarshart
heel weer met
wedergebore hoop"

Uitgetrap

Madeleine Venter Poësie 2022-11-10

"my dink loop verward
die draaie met my
wat jy uitgetrap het"

Bootjie van papier

Margaret Cordier-Biermann Poësie 2022-11-10

"wanneer water in leivore loop
voel ek my eens weer klein
in ’n bootjie van papier"

Vlugvaart

Caren Kearley Poësie 2022-11-10

"vlug sy na binne
daar waar die sagte rimpelings
van haar hartklop
nog in die skemer kan dans."

’n Gebed en die wasmasjien

Stanley Cierenberg Fiksie 2022-11-10

"Ek kyk na haar, dan na die twee wasmasjiene en lag.
 'Jy moenie lag nie, dis waar.'
'Is waar, Ousus, ons mense moet tog leer om reg te bid. Dinge kan soveel beter wees.'"

Kommadagga 2022: ’n Gedeelde ervaring / A shared experience

LitNet Slypskole 2022-11-03

2022 se Kommadagga-slypskoolkandidate deel hul ervarings en ’n pronkparagraaf uit hul skryfwerk. | Kommadagga Writing School candidates of 2022 share their impressions of the experience, and also a snippet of their writing.

Top