Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Woordverworpe
2023-01-12"idees vertrap mekaar nie meer
om los te breek nie,
woorde stoei nie meer speel-speel
rondom digreëls wat spook
om sin te maak nie"
Saartjie in die reën
2023-01-12"Toe ek haar by die skuiling inteken en afsien, kyk sy my lynreg in die oë. Dieselfde kyk waarmee Saartjie my vanoggend gegroet het."
Stille Nag
2022-12-22"Hy is verlig as hy die windverwaaide, geroeste teken sien: ’n naambord in Xhosa. Kamers te huur. Per nag. Per week. Per maand."
Mis jou
2022-12-22"Ek mis jou in die stilte van die laatmiddagreën
in die leemte van die tyd wat ons net leen
Ek mis jou terwyl die wêreld te vinnig draai
en die sterre om die volmaan swaai"
Die weerwiel sal draai
2022-12-15"Eendag 12 000 jaar gelede
laat val ’n versamelaar sy koringsaad
en om hom groei besittings en hoogverraad
teenoor die sterflike farao wat speel-speel heers oor die velde"
A story written by AI: "The fox astronaut"
2022-12-13"Kora was a curious little fox who had always dreamed of exploring the vastness of space. She spent her days reading books about the stars and planets, and imagining what it would be like to visit them."
AI writes a poem about sitting in the morning traffic
2022-12-13"So here’s to sitting in traffic on this morning drive,
May it be a reminder to slow down and enjoy the ride."
AI writes a haiku about broken glass
2022-12-13"Sparkling shards of broken glass
Beauty in the shards"
Jakes Gerwel Stigting-persverklaring: residensieprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika – aansoeke verwelkom
2022-12-09Die Jakes Gerwel Stigting nooi graag alle skrywers (opkomend of gevestig) van alle genres uit om aansoek te doen vir ’n residensie wat vanaf 27 Februarie tot 13 Maart 2023 by Paulet Huis op Somerset-Oos aangebied word.
Afrikaans
2022-12-09"Maar tot dan ... sal ôs
Met alles wat in ôs is
Alles doen in ôse taal, Afrikaans"
Skerp
2022-12-09"op vae gesigte skerp ’n glimlag
heug die dowwe flentergedagte
van toe ek nóg alles
nóg vir jou helder was"
Dans van liefde
2022-12-09"sy oë gloei soos die sonsopkoms oor die Namib
emosies rumba deur sy bruisende gemoed"
’n Hartstog vir Van Gogh
2022-12-01"het die Skepper
vir Van Gogh gevra
om hom te help
om hierdie naghemel
wat stadig
laag vir laag afskilfer"
