Versstiltes

Foto: Canva
1) Die ou boemelaar
se geharde stoppelbaard
’n geoeste land
2) Plantasie vere
weerkaatsing op die water
fleurige flaminke
3) Nou vreemd opgewek
teen die klipperige berg
die ou slingerpad
0Versstiltes

Foto: Canva
1) Die ou boemelaar
se geharde stoppelbaard
’n geoeste land
2) Plantasie vere
weerkaatsing op die water
fleurige flaminke
3) Nou vreemd opgewek
teen die klipperige berg
die ou slingerpad
0