Kwatryn

  • 0

Sonder ophou sal jy skrywend bly, bly
die woord verkondig, spieëls ophou,
bly repeteer, later kolligte opstel, kostuums
prakseer, selfs al vou een na die ander teater.

 

Hierdie gedig is deel van ’n reeks verse met “teater” as tema, en dit word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in 2022 te vier. Lees al die gedigte hier:

Athol Fugard 90: Teatergedigte

Die bydraes in hierdie reeks word moontlik gemaak deur die ondersteuning van die LW Hiemstra Trust.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top