Athol Fugard 90: Teatergedigte

  • 1

Op 11 Junie 2022 word die dramaturg Athol Fugard 90 jaar oud. Om hierdie spesiale mylpaal te vier, publiseer LitNet vanaf dié datum ’n reeks Afrikaanse gedigte met “teater” as tema. Breyten Breytenbach lui die reeks verse in met “van die mond na die hand om verweer (om) te keer”.

Oor die volgende paar weke word weekliks nuwe verse deur Afrikaanse digters bygevoeg.

Lees die gedigte hier:

Breyten Breytenbach: “van die mond na die hand om verweer (om) te keer

Veronique Jephtas: “Hou die ligte aan

Nathan Trantraal: “(Don’t go back to) Dogville

Marius Crous: “Vir Athol (2022)

Ashwin Arendse: “Innie foyer

Bibi Slippers: “monoloog vir ’n hond

Johan Myburg: “Kwatryn

Louis Esterhuizen: “Die kom-en-gaan-refrein

Lees ’n uittreksel uit Krog Antjie se vertaling van Athol Fugard se drama The Captain’s Tiger in Afrikaans hier:

Die Kaptein se Tier

Hierdie reeks gedigte word moontlik gemaak deur die ondersteuning van die LW Hiemstra Trust.

  • 1

Kommentaar

  • Anthony "Speedo" Wilson

    'n Wonderlike idee om 'n WERLIKE IKOON te vereer! Godspeed on this part of life's journey!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top