Kwatryn
2022-08-05Lees Johan Myburg se kwatryn in die reeks verse met "teater" as tema. Hierdie reeks word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.
Nog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n resensie
2022-04-12"Meer as blote rekord is Nog stories teen my muur, soos die eerste Stories teen my muur, die neerslag van ’n lewe met kuns – ’n seldsame soort boek in die tyd waarin ons leef – en aanduiding van een man se versamelsin. Oor die kuns kom die leser heelwat te wete, maar so ook oor die mens Matthys Strydom."
Meevoerend elegant en melancholies: William Kentridge se kortprente
2022-03-16"Dit is in dié animasieprente waarin onthou en vergeet, benadruk en uitwis, die gewig van geheue en die kortstondigheid van vergeet vasgevang word in houtskool en uitveër." – Johan Myburg lewer verslag oor Alex Duffey se taksering van William Kentridge se nege Drawings for projection.
UJ-pryse 2021: Commendatio vir Willem Anker se Skepsel
2021-05-07Lees Johan Myburg se commendatio oor Willem Anker se Skepsel, ontvanger van die 2021 UJ-prys: "Wat Anker doen, is om ’n hibriede vorm te skep, ’n skepsel, wat in sy somtotaal heerliker is as die onderskeie brokke inligting. Om dit te doen het ’n mens ’n kunstenaar nodig. ’n Skepper soos wat die Grieke dit indertyd bedoel het."
Wolkstaar
2020-11-03LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Johan Myburg, 2020 se Hertzogpryswenner, se gedig hier.
Oorlewendes van apartheid deur die lens
2020-10-15Johan Myburg lewer verslag oor die Universiteit Stellenbosch se aanlyn foto-uitstalling Through the eyes of survivors of apartheid.
Harmonie van nuk en vonk – Johan Myburg oor die Hertzogprys
2020-06-11"Ek wil nie alles haarfyn verstaan nie. Want ek kan nie. Ek wil byvoorbeeld nie oomblik vir oomblik bedag wees op die fisiologiese prosesse wat betrokke is by my asemhaling nie. Nietemin wil ek behaaglik asemhaal en bly wees oor die feit dat ek dit kan doen. Sonder asem kan ek nie."
UJ-pryse 2017: Commendatio oor John Miles se Op ’n dag, ’n hond
2017-07-06"Maar ’n nóg groter vreugde van kreatiewe skryfwerk is wanneer dié skrywer die leser nooi tot kreatiewe leeswerk."
Gerber en Jordaan op toer
2013-04-10 "Hy het onlangs ’n CD uitgereik in die Great European Organs-reeks."
Toby Wright: Saints, Martyrs & Relics
2007-05-01Heiliges, martelaars, relikwieë en ikone is vir Toby Wright nie vreemdelinge nie. Hulle is jare lank al vertrouelinge. Vriende.
In verskillende gestaltes het hulle hul intrek geneem in sy blyplek in Johannesburg – van kosbare ...

