Rubrieke
Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Metamorfose en korona
2020-03-20"Ons is besig om, te midde van die chaos en die verwarring, te verander. Vir sommiges lyk die verandering dalk so stadig dat dit onsigbaar is. Ons is besig om ’n nuwe manier van saamwees te ontdek. Social distancing is besig om tot social renewing te lei."
Lewe in die tyd van korona
2020-03-16"Skares by elke venue. Mense wat in groot blydskap mekaar soengroet en omhels en hand skud. Groot groepe wat in klein spasies probeer inpas, sodat mens nie anders kan as om verby vreemdelinge te skuur nie. Volgepakte restaurante en kroeë."
Hoekom representation saak maak
2020-03-10"Dit mag dalk lyk soos ’n soen hier en ’n pleister daar, maar wanneer mense se ervarings uitgevee word, het dit gevolge in die regtige lewe."
Nou in die verlede: Rhodesië, Zimbabwe en "die verkeerde kant van die geskiedenis"
2020-03-06"In hierdie week word twee geskiedkundige gebeurtenisse in Zimbabwe in herinnering geroep: die 50ste herdenking van Rhodesië wat haarself eensydig tot ’n republiek verklaar het, en die 40ste herdenking van die ZANU-PF van Robert Mugabe se oorwinning in die eerste inklusiewe algemene verkiesing in daardie land."
Talent, kuns en #MeToo
2020-03-03"Maar soms kos dit ’n Haenel om op te staan en uit te loop, om te sê genoeg is genoeg."
Maak beurtkrag van Eskom ’n menseregte-oortreder?
2020-02-25"Voortdurende kragonderbrekings beteken nie net dat Eskom in sy grondwetlike plig faal nie. Dit maak van Eskom ʼn aktiewe oortreder."
’n Namaste flow!
2020-02-24"Ek mien ôs hettie nodig om die neks pesoon se taal te praat om hulle menswies te erkennie, wan ʼn 'Hallo' plus die waai van jou hand of die knik van jou kop is gelyk an 'Ek sien jou, Mens!'"
Die kêk is oep vi business?
2020-02-21"Ek gloe stellig God se nek is al see van hoe God God se kop skud oo alles wat biesag is om te gebee in die naam van God."
Die gedierte op ôs rug: ’n inleiding
2020-02-18"Die teorie van IT [intergenerasie-trauma] praat oo hoe trauma wat ôs voo’ouers deugemaakit, nog steeds vedag op ôs skouers sit."
Is djy vesin in djou kop, FW?
2020-02-18"As djy nie deel vannie oplossing issie, dan is djy deel vannie problem. En let me be clear, FW: Djy’s deel vannie problem."
Staatsrede 2020
2020-02-14"Met hierdie toespraak het ek vir die eerste keer ʼn landspresident gehoor, nie ʼn ANC-afgevaardigde wat die ANC-agenda klakkeloos napraat nie."
Horror-scope 2020
2020-02-12Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!
Terugblik op vyftig veelbewoë jare
2020-02-12“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”
Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)
2020-02-07"Die punt is, hulle het options. Die arm mense hettie options nie."
Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"
2020-01-29"Sportsterre, en filmsterre, en sangers, aan die ander kant, word vereer asof hulle die redding van Armageddon is – al is hulle soms meer bekend vir skade en skande as enigiets anders."
Hoop ten spyte van
2020-01-22"Ons moet ophou kyk na die regering om enigiets te doen. Dis gewone mense wat die verskil maak."
Morfeus moet trou
2020-01-14"Nee, my blind date is nie ’n reeksmoordenaar nie. Net ’n skadelose dokter, en sy enigste verhouding is met sy draks."
Blaas anti-swart vooroordeel in die media rassehaat aan?
2020-01-14"Natuurlik word dit nooit prontuit gesê nie, maar die onderliggende boodskap is dat wanneer wit mense moor, daar redes en versagtende omstandighede moet wees."
Tories gaan sukkel om Verenigde Koninkryk in een stuk te hou
2019-12-24"Boris Johnson se segepralende Konserwatiewe Party se kolossale oorwinning van die onlangse Britse verkiesing mag Brexit ’n werklikheid maak, maar die Tories se probleme om die Verenigde Koninkryk (VK) in een stuk te hou, het nou eers begin."
