Rubrieke
Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Is djy vesin in djou kop, FW?
2020-02-18"As djy nie deel vannie oplossing issie, dan is djy deel vannie problem. En let me be clear, FW: Djy’s deel vannie problem."
Staatsrede 2020
2020-02-14"Met hierdie toespraak het ek vir die eerste keer ʼn landspresident gehoor, nie ʼn ANC-afgevaardigde wat die ANC-agenda klakkeloos napraat nie."
Horror-scope 2020
2020-02-12Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!
Terugblik op vyftig veelbewoë jare
2020-02-12“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”
Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)
2020-02-07"Die punt is, hulle het options. Die arm mense hettie options nie."
Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"
2020-01-29"Sportsterre, en filmsterre, en sangers, aan die ander kant, word vereer asof hulle die redding van Armageddon is – al is hulle soms meer bekend vir skade en skande as enigiets anders."
Hoop ten spyte van
2020-01-22"Ons moet ophou kyk na die regering om enigiets te doen. Dis gewone mense wat die verskil maak."
Morfeus moet trou
2020-01-14"Nee, my blind date is nie ’n reeksmoordenaar nie. Net ’n skadelose dokter, en sy enigste verhouding is met sy draks."
Blaas anti-swart vooroordeel in die media rassehaat aan?
2020-01-14"Natuurlik word dit nooit prontuit gesê nie, maar die onderliggende boodskap is dat wanneer wit mense moor, daar redes en versagtende omstandighede moet wees."
Tories gaan sukkel om Verenigde Koninkryk in een stuk te hou
2019-12-24"Boris Johnson se segepralende Konserwatiewe Party se kolossale oorwinning van die onlangse Britse verkiesing mag Brexit ’n werklikheid maak, maar die Tories se probleme om die Verenigde Koninkryk (VK) in een stuk te hou, het nou eers begin."
Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer
2019-12-20"Die NGV-teenstanders moet dus kennis neem dat die armes nie vir ewig op universele gesondheidsorg kan wag nie, want baie van hulle het nie toegang tot mediese fondse nie."
Jitsvinger: 10 most influential albums
2019-12-19"My eerste introduction aan ’n liriese profeet en ’n staple van my hoërskoolvakansies se soundtrack as ’n twaalfjarige soos ek deur my cousins se kamervenster in Matroosfontein kyk." Jitsvinger deel sy 10 most influential albums.
2019 se top 15: hoogtepunte, laagtepunte, raakpunte en knelpunte
2019-12-18"Halala Mzansi!" Oor beurtkrag, Mejuffrou Heelal, die Springbokke, Jonathan Jansen, gay liefde, Boer soek 'n (vr)ou, Zille, Maimane en die res van ons op die land se bipolêre tuimeltrein.
Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom?
2019-12-11"Waar dink hulle het Bosasa se pakke hoender en vleis vandaan gekom? Dis Suid-Afrikaanse boere wat dit geproduseer het."
Oor troostantes en ander wyshede
2019-12-06"In die vroeë tagtigs het Ma ’n rubriek as klatannie gehad. Ja, een van dáárdie sosiale raadgewers wat vir Jan Publiek sielkundige advies in tydskrifte en koerante gee."
Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa
2019-12-06"Maa wat vi my important en hoekô ek skryf hie’oo gat oo hoe ôs, ôs se groot mense, en oumense treat, nevemind of hulle familie is, of nie familie issie. I think we’ve completely lost sight of what the elderly mean to us as a society."
“die meisie mettie boek”
2019-12-05"Droem saamit my, en imagine, elke gun op die Cape Flêts, of selfs in SA wôt geruil vir ʼn boek, imagine daai wêreld."
Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?
2019-12-04"Vermits dit bekend geword het dat die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs aan die bekroonde skrywer en digter, Valda Jansen, toegeken is, kan die beurskomitee gerus moeite doen om die riglyne waarbinne dié beurs toegeken word begryplik aan voornemende aansoekers te verduidelik."
Hoëgraad-boemelaar
2019-12-04"Dit is kragtig. Deurdringend. Subtiel. Dit is georganiseerd met wortels wat strek tot diep in die Ou Testament. Daar is nie 'n enkele rolprent of treffer wat die ware betekenis van geld verduidelik nie."
