Rubrieke

Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.

Teletubbies en die likkewaanbrein

Deborah Steinmair 2006-08-17 Op SêNet, daardie gladde virtuele seepkis, is daar onlangs na die Teletubbies verwys. Ene Zippy vertel dat haar Londense woonstelmaat, ‘n mal Kanadese raver, gereeld uitgeroep het: “Teletubbies is pure acid, man!” Tele bye ...

Gelyk en is

Deborah Steinmair 2006-07-07 Ek blaai nou die dag deur ‘n geïllustreerde voëlboek. Dis altyd lekker om die lyfies wat ek in die tuin sien rondwip, vir ‘n slag van naderby in glansende waterverf te bestudeer. Om te lees oor hulle eet- en ander gewoontes. Ek ...
Top