Rubrieke
Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Blacksheep TV #27: Telkom
2012-05-01 Why does Felix go to the mall every week for the last seven weeks to check if the Telkom shop has any modems in stock? Why does he not simply phone them?Van Riebeeck-penning uitgereik vir vertaalwerk
2012-05-01 Op Saterdag 21 Maart, is die Van Riebeeck-penning in Amsterdam aan Riet de Jong-Goossens toegeken. Goossens het al meer as vyftig Afrikaanse romans in Nederlands vertaal.Blacksheep TV #26: Cool names
2012-04-23 This week blacksheep ponders a guy trying to be cool – why does coolness not come naturally to him?Nietzsche se "chaos" en ruimte in Suid-Afrika se diversiteit
2012-04-11 Ek is verlief op die outentieke begrip van die Duitse filosoof Friedrich Nietzsche wat hy die “chaos” van die mens se verbeelding noem – die mag om aan te hou om ruimte in sy denke te maak.Small maak voorheen verswygde stemme deel van die gesprek
2012-03-30 Tegnies gesproke is die uitgewer Nicol Stassen reg as hy kla dat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns nie reëlmatig was in die toekenning van vanjaar se Hertzogprys nie.Waarom kla oor Adam Small se Hertzogprys?
2012-03-29Nicol Stassen stel net belang in sy eie skrywers. As een van hulle die Hertzogprys gewen het, sou hy meer boeke verkoop het en meer geld gemaak het.
