Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
24 Januarie 1967: Hendrik Verwoerd en die "vuige moerasland van primitiewe wraak- en haatgevoelens"
2013-01-25 "Op 24 Januarie 1967 – 46 jaar gelede – is regter Van Wyk se verslag in die parlement (die einste plek waar Verwoerd gesterf het) ter tafel gelê."Verifieerbaar Waar
2013-01-24 sints Van Riebeeckstyd’s Mens, stellig, Paradys kwyt,Eerste Mens onb’taaml’k, yt eie Hys, vrou-’n-al, yt-
Is jy 'verregse terroris' as jy op internet surf?
2013-01-24 Ek wonder oor vryheid van media en dan ook privaatheid van individu se selfoon by selfoonmaatskappye?Wit separatisme wêreldwyd?
2013-01-24Ek dink die SA-media kan gerus ophou om wit Afrikaanssprekendes as enigste wit separatiste in die wêreld voor te hou.
SA: Mooiste sonskynland!
2013-01-24 Hoe kan mens ooit jou heerlike sonskynland verruil vir ‘n ander?Die middel van die pad ná Mangaung
2013-01-24 "Sê wat julle wil van die ANC, maar dit is steeds die mees demokratiese organisasie wat verkiesing van sy leiers betref."Spesiale ATKV-items by die US Woordfees 2013
2013-01-23 Die ATKV, een van die US Woordfees se hoofdonateurs, bied die volgende spesiale geleenthede by hierdie jaar se fees aan.Jan Rap, '41 shots!?
2013-01-22 Ek is was nog altyd 'n Bruce Springsteen-aanhanger en het bykans elke Cd van die man!Arbeidsonrus in landbou: gevolge!
2013-01-22 Vir elke plek in die internasionale markte wat verlore is, gaan heelparty boere bankrot gaan.Moeder Afrika
2013-01-22 staat U duid’lik, pre-koloniaal, in G’skied’nis, prominent,Gee Skepp’r, Sy Vastheid, aan Vast’land, Sy Kontinent,
