Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

'n Vuil spieël op 'n onderstebo wêreld

George Claassen 2013-03-05 Watter rol speel die media in hierdie algemene wetenskap-ongeletterdheid van Suid-Afrikaners? Ongetwyfeld ’n onderskatte rol.

Gerrit Brand (27.06.1970 – 05.03.2013)

2013-03-05 Gerrit Brand, oud-medewerker van LitNet, is oorlede. Hy is op 27 Junie 1970 gebore en het op 5 Maart 2013 gesterf.

Hoërskool Eldoraigne gee met ATKV-Handevat!

2013-03-05 "Hoërskool Eldoraigne se doelstelling is om te gee, deel en ervaar. Marietjie van der Merwe, projekleier, sê dat dit vir hulle, uit ’n bevoorregte oogpunt, van groot waarde was om te sien hoe die gemeenskap sonder basiese behoeftes klaargekom het."

Chris Jones in die nuus

George Bekker 2013-03-05 Ons sal maar moet asem ophou en aanhou om die koerant te koop.

Cornelius Henn, die Eddas en die gebruike van ons voorvaders??

Hans Richardt 2013-03-05 Asatru is die inheemse godsdiens in Noorse lande en is as amptelike regeringingestelde geloof erken daar!

Elisa en die bere

Kobus de Klerk 2013-03-05 Die verhaal van die profeet Elisa en die twee en veertig jong seuns wat deur bere verskeur is, is vir die agnostici duidelik ’n stok waarmee hulle God  probeer slaan.

Sing Help, help 'n bietjie daar! Afrikaans het nie kla-briewe nodig nie, Afrikaans het inligting nodig om ontslae te raak van onkunde en misteries oor Engels

Kobus de Klerk 2013-03-05 Eerder as om nou nog die onkunde hieroor onder u lesers aan die kaak te stel, wil Die Burger nie maar liewer "Praat saam" met Die Afrikaanse Taalraad oor Afrikaans, Vriende van Afrikaans, asook almal wat Afrikaans praat en besonder hard werk om Afrikaans se belange konstruktief en vooruitstrewend te dien nie?

Afrikaans se WVK

Jacobus Faasen 2013-03-05 "Dis skreiend om na Afrikaans as ’n moedertaal te verwys as die moeder se kinders nie hul eie susters en broers as sulks erken nie."

Palissanderhout en Boerneef

Jannie Pretorius 2013-03-04 Kan enigiemand my help met die konneksie tussen Boerneef en palissanderhout?

George Claassen, net 'n herinnering ...

Jan Rap 2013-03-04 Nog 'n kwessie is jou bewering dat godsdiensonderrig leerlingprestasie striem.

Bybels vir Afrika!

Trienie 2013-03-04 Die Gideons Internasionaal is ’n interkerklike organisasie met ’n visie om bybels w?reldwyd te versprei in sekere strome van die lewe. Voorwaar ’n dinamiese kragbron in gratis Bybelplasing.

Francois: Die Vrou op die Pilaar

Cornelius Henn 2013-03-04 Toe 'n Spaanse soldaat later deur die fort geloop het, het hy die beeld van moeder Maria op die muur gesien.  Hy roep toe die ander manne om te kom kyk. Ja, daar is dit voor hul oë!

Ingrid Mennen vertel van die kinderboek Ben en die walvisse – en van die wonderbaarlike reis

Ingrid Mennen, Naomi Meyer 2013-03-04 "Die dood is nie ’n tema wat ons maklik aanspreek nie. Ons wil baie liewer net gelukkig wees en saam kuier en lag. Ons wil speel. Ek het myself daaraan herinner dat baie sprokies met die intrap die dood van ’n pa of ’n ma aankondig; dat die dood ’n onvermydelike deel is van die lewe."

Irene Mennen-Berg vertel hoe om die walvis te skilder

Irene Mennen-Berg, Naomi Meyer 2013-03-04 "Al hierdie raakpunte wat deur die storielyn loop (die storie in die storie, die lagies op lagies), wou ek op ’n manier vasvang, en so het die illustrasie-reis vir my begin."

Alle skoolkore kan deel wees van ATKV-Applous 2013

2013-03-01 Skole en koorleiers het tot 15 Maart 2013 om hul skoolkore in te skryf vir hierdie jaar se ATKV-Applous.

Beleggers, SA het 'n 'planraamwerk'?

Hans Richardt 2013-03-01 Nasionaliseer, diskrimineer en verkleineer ...?

Trøllabundin

Cornelius Henn 2013-03-01 Eivør is in die Faroe-eilande gebore en getooi. Vandag is sy een van die Ysland se begaafste divas.

Babette se feesmaal

Rietha Zondagh 2013-03-01 Ek het al soveel navrae by soveel plekke gedoen oor Babette’s Feast wat in Afrikaans oorgeklank is – baie jare gelede.

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

Jan Rap 2013-03-01 Is dit nie fantasties nie!?

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

Johannes Comestor 2013-03-01 Dit is seker so dat nie net konserwatiewes vir De Klerk tot leier van die Nasionale Party verkies het nie.
Top