Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Valentynsdag in die hof

Gustaf Pienaar 2013-02-20 "14 Februarie was Valentynsdag, en hoe kan ons nou só 'n belangrike dag laat verbygaan in Regsalmanak? Ongelukkig is daar maar min romantiese en liefdestories in ons hofverslae opgeteken."

Webseminaar: Noodvuur / selfbeveiliging

2013-02-20 Die aanvanklike nuusberigte en latere verklarings in die hof dat Oscar Pistorius na bewering vermoed het dat sy vriendin, Reeva Steenkamp, 'n inbreker in sy huis is en haar daarom doodgeskiet het, het vrae laat ontstaan oor wapenbeheer en selfbeveiliging in Suid-Afrika.

Lewer kommentaar op LitNet en wen Vuurwerke

2013-02-20 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 20 Februarie 2013 tot 26 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.

[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie

Alexa Strachan, Naomi Meyer 2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkie
as in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."

Ope brief aan Thembile Sanabe oor perdevleis in Suid-Afrika

Maya 2013-02-20 Wat is die spesifieke prosedures in die slagtingsproses waarvan hy praat?

Die waarheid omtrent gelowiges

Cornelius Henn 2013-02-20 Die werf word nou reeds vir jare lank deur 'n bose bende getreiter - die welberugte en sogenaamde "ware gelowiges".

Vreemde geluide in jou huis: selfbeveiliging in ’n getraumatiseerde samelewing

Hanru Niemand 2013-02-19 "Oorwaaksaamheid is ’n manier om aan te pas in hierdie nuwe, gevaarlike wêreld, en ’n drang na selfbeveiliging is die suiwerste uitdrukking daarvan."

Geloof is gebaseer op vrees en begeerte?

Hans Richardt 2013-02-19 Al die gelowe baseer hul dogmas op balans tussen vrees en begeerte.

Selfbeveiliging: Staat beskerm nie

Piet le Roux 2013-02-19 "Dit kom voor asof die Suid-Afrikaanse staat ten opsigte van sy mees basiese bestaansrede Suid-Afrikaners faal: dit verseker nie die redelike handhawing van openbare orde en veiligheid nie."

toet’ntaal aanslag

Jacobus Faasen 2013-02-19 v’r hoipolloi, ’p voetsoolvlak, meer’s een vraag t’vra,
wat b’siel Mens, g’liefd’, koelkil, G’wete-loos, uit t’wis,

Ek beland in die malhuis

SêNet-briefskrywer 2013-02-19 Ek het iets gedoen wat ek nie moes nie en begin glo die polisie is op my spoor.

Geheuekies 17, 18 en 19

Jan Rap 2013-02-19 "Voor my is 'n moerse trein en ek stop dat die eers kan verbygaan."

Die melktrein stop nie meer hier nie

Fred Abrahamse, Emma Kotze 2013-02-19 Die melktrein stop nie meer hier nie is a Tennessee Williams play translated for the US Woordfees by Saartjie Botha. Emma Kotze asked Fred Abrahamse, the producer, about the show.

Mamphela Ramphele stig dalk binnekort ’n nuwe politieke party

Jason Lloyd 2013-02-18 "Ramphele sal dus ’n geloofwaardige politieke leier wees wat oor etniese, politieke en ekonomiese grense respek en aanvaarding sal afdwing."

Vir Brianvds, Panda, Angus en Leon oor relatiefgeid

Jan Rap 2013-02-18 Lig kom na jou toe aan teen 'n snelheid van 186 000 myl per sekonde, ongeag die nadering- of verwyderingsnelheid van die bron.

Onbewoonbaar

CM 2013-02-18 ’n Besoek aan ’n ander se gekkeparadys is altyd ’n ontnugtering.

Helde op Loslip

Jan Rap 2013-02-18 Buitendien, hoekom sou ons nou arm aan helde wees?

Hoeveel kaf in Kafka?

Johannes Comestor 2013-02-18 "Die hoofindruk wat Kafta se werk laat, is dié van troosteloosheid en uitsigloosheid."

Musiek gegrond op die tema van gebed

Ilse Schurman, Naomi Meyer 2013-02-18 Rina Hugo en Zanne Stapelberg tree op in die ATKV-musiekproduksie by US Woordfees 2013. AMEN – ’n musikale reis van Mozart tot Madonna.

Gedigtewedstryd aangebied deur die Festival voor het Afrikaans en die Nederlandse Taalunie

Sarita Friguglietti-de Vaal 2013-02-18 Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.
Top