Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

George Claassen, net 'n herinnering ...

Jan Rap 2013-03-04 Nog 'n kwessie is jou bewering dat godsdiensonderrig leerlingprestasie striem.

Bybels vir Afrika!

Trienie 2013-03-04 Die Gideons Internasionaal is ’n interkerklike organisasie met ’n visie om bybels w?reldwyd te versprei in sekere strome van die lewe. Voorwaar ’n dinamiese kragbron in gratis Bybelplasing.

Francois: Die Vrou op die Pilaar

Cornelius Henn 2013-03-04 Toe 'n Spaanse soldaat later deur die fort geloop het, het hy die beeld van moeder Maria op die muur gesien.  Hy roep toe die ander manne om te kom kyk. Ja, daar is dit voor hul oë!

Ingrid Mennen vertel van die kinderboek Ben en die walvisse – en van die wonderbaarlike reis

Ingrid Mennen, Naomi Meyer 2013-03-04 "Die dood is nie ’n tema wat ons maklik aanspreek nie. Ons wil baie liewer net gelukkig wees en saam kuier en lag. Ons wil speel. Ek het myself daaraan herinner dat baie sprokies met die intrap die dood van ’n pa of ’n ma aankondig; dat die dood ’n onvermydelike deel is van die lewe."

Irene Mennen-Berg vertel hoe om die walvis te skilder

Irene Mennen-Berg, Naomi Meyer 2013-03-04 "Al hierdie raakpunte wat deur die storielyn loop (die storie in die storie, die lagies op lagies), wou ek op ’n manier vasvang, en so het die illustrasie-reis vir my begin."

Alle skoolkore kan deel wees van ATKV-Applous 2013

2013-03-01 Skole en koorleiers het tot 15 Maart 2013 om hul skoolkore in te skryf vir hierdie jaar se ATKV-Applous.

Beleggers, SA het 'n 'planraamwerk'?

Hans Richardt 2013-03-01 Nasionaliseer, diskrimineer en verkleineer ...?

Trøllabundin

Cornelius Henn 2013-03-01 Eivør is in die Faroe-eilande gebore en getooi. Vandag is sy een van die Ysland se begaafste divas.

Babette se feesmaal

Rietha Zondagh 2013-03-01 Ek het al soveel navrae by soveel plekke gedoen oor Babette’s Feast wat in Afrikaans oorgeklank is – baie jare gelede.

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

Jan Rap 2013-03-01 Is dit nie fantasties nie!?

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

Johannes Comestor 2013-03-01 Dit is seker so dat nie net konserwatiewes vir De Klerk tot leier van die Nasionale Party verkies het nie.

Ontklee-dansers vir begrafnisse??

Francois Williams 2013-02-28 Hierdie is nogals interessant, en mens sien dit dikwels in Taiwan.

Nancy Astor herbesoek

Johannes Comestor 2013-02-28 "Nannie Witcher Langhorne is in Danville, Virginia, gebore. Nannie het Nancy geword nadat sy in 1905 finaal Londen toe is."

Die privaatspeurder, die rondloper en die Austin

Gustaf Pienaar 2013-02-28 "Van der Vyver was ’n privaatspeurder wat van ’n sekere mev Ozen opdrag ontvang het om ’n ogie oor haar man te hou, want sy het vermoed dat hy rondloop."

Vir Crito

Joan Hambidge 2013-02-27 Is Crito te besig by die Woordfees om ordentlik te lees?

Die Goeie Nuus!

Cornelius Henn 2013-02-27 Geruime tyd reeds vaar jy teen my uit so asof ek jou iewers sou wou ontwyk met dit wat ek onder die Goeie Nuus verstaan.

Staking van die Poskantoor

Maya 2013-02-27 Hoe is dit moontlik dat die Poskantoor so baie stakings kan hê?

Vrouens en die "celebrities"

Anton B 2013-02-26 Dit is onverskoonbaar om iemand dood te maak, punt.

Jan Rap se hardlywigheid

CreativeSpark 2013-02-26 So om Afrikaans se toekoms te verseker gaan hande nog uitgereik moet word.

Die legendariese Nancy Astor

Johannes Comestor 2013-02-26 "She has one of those minds that work from association to association, and therefore spreads sideways with extreme rapidity ... It was like playing squash with a dish of scrambled eggs."
Top