LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Wouter2013-03-07Die Financial Times se dekking van Suid-Afrika is besonders goed en word daar met gereelde belangstelling rapporteer oor wat die verwikkelinge hier is
Wouter2013-03-07Soos my oorlede oupa en ouma is ek terug volkome na die radio vir ‘n hele paar jaar nou al, wat baie vervelig kan wees vir kuiergaste wat graag ‘n oog op die domboks wil hou wanneer hul kom kuier.
Wouter2013-03-07Die ironie van die opskrif behoort nou duidelik te wees, daar was geen poging van hierdie kant af om die essensie van Wittegenstein te probeer formuleer nie, maar eerder net ’n beskrywing van sy metodiek.
Cornelius Henn2013-03-07Angus, Thomas, Panda en Chris Dippenaar; na aanleiding van jul wyd belesenheid en deurwinterde logika, het ek gewonder of julle my dalk met hierdie een kan help.
George Claassen2013-03-07"Brand was ’n intellektueel wat hom nie die stilswye laat oplê het nie; ’n kritiese denker wat in al sy studies net met die hoogste lof geslaag het, ook aan die Universiteit van Utrecht in Nederland, waar hy sy doktorsgraad in teologie behaal het."
Vincent Brümmer2013-03-06"Van hom kon ons ’n belangrike bydrae tot die vernuwing van die sistematiese teologie in Suid-Afrika en ook internasionaal verwag het."
Christo van der Rheede2013-03-06"Terloops, dra ook my groete oor aan wyle Neville Alexander en Jakes Gerwel as jy hulle iewers in die wandelgange van die hiernamaals raakloop. En moenie te veel tob oor die TAAL nie ... Ons mis julle."
Jan Rap2013-03-06Waarvoor hierdie goed probeer wegvat by mense? Veral, as in elk geval in die plek daarvan, formele etiekkursusse aangebied word om die mense weer norme, beginsels en waardes te leer?
2013-03-05"Hoërskool Eldoraigne se doelstelling is om te gee, deel en ervaar. Marietjie van der Merwe, projekleier, sê dat dit vir hulle, uit ’n bevoorregte oogpunt, van groot waarde was om te sien hoe die gemeenskap sonder basiese behoeftes klaargekom het."
Kobus de Klerk2013-03-05Die verhaal van die profeet Elisa en die twee en veertig jong seuns wat deur bere verskeur is, is vir die agnostici duidelik ’n stok waarmee hulle God probeer slaan.
Kobus de Klerk2013-03-05Eerder as om nou nog die onkunde hieroor onder u lesers aan die kaak te stel, wil Die Burger nie maar liewer "Praat saam" met Die Afrikaanse Taalraad oor Afrikaans, Vriende van Afrikaans, asook almal wat Afrikaans praat en besonder hard werk om Afrikaans se belange konstruktief en vooruitstrewend te dien nie?
Jacobus Faasen2013-03-05"Dis skreiend om na Afrikaans as ’n moedertaal te verwys as die moeder se kinders nie hul eie susters en broers as sulks erken nie."