Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Moenie op pasgeboude muur staan!

Hans Richardt 2013-04-02 "Nou ja, ek moet vasbyt en klaar kry, nou is dit 'taai'!"

Kreoolse Afrikaanse toekoms?

Hans Richardt 2013-04-02 "Ek kry die gevoel dat die Genootskap vir regte aArikaans, juis gemik was teen Kaaps of kombuis-Afrikaans!"

Brief antwoord op: 'Help ou TV-reeks: Misdaad"

Colin Roets 2013-04-02 "Inspekteur Haverkamp, soos genoem in die brief, was vertolk deur ’n gesiene Duitse akteur, Hansjörg Felmy, wat ’n paar jaar terug oorlede is."

Vir Jan oor die lewende taal

Angus 2013-04-02 "Taal moet dus noodwendig gedurig verander om aan te pas by omstandighede, anders raak dit in onbruik en gaan dood."

Ons voer van NZ af in!

Francois Williams 2013-04-02 "Hier dog ek NZ is een van die korrupste en mees bankrot landjies in die wereld, ek meen, hulle HET ’n mynbedryf gehad ..."

Doodsklokke lui lankal vir die EU

Francois Williams 2013-04-02 "Ek meen, dis absoluut ongelooflik hoe onbevoeg die bankiers en regerings van die EU is!!"

tweesnydend’ “-isme”

Jacobus Faasen 2013-04-02 "G’wete, realisties, ja, waarlik, Skepp’r se Instrument,
niks ann’rs gee heel G’heelbeeld, v’rskaf volle Prent"

Soms moet ’n man regmaak wat jy verbrou

Hans Richardt 2013-04-02 "Ek is voos gebrand deur son en windverwaaid!"

NZ se skuim-sportmense en hulle maniere ...

Francois Williams 2013-04-02 "Definitief veel veiliger vir die arme man in SA, hy moes maar hier gebly het ..."

Is Noordwes-provinsie dood en vrot?

Hans Richardt 2013-04-02 "Ek wens Sanral wil N12 verby hierdie vuil vervalle Noordwes-dorpe vat, Potchefstroom en Klerksdorp inkluis!"

Geheue kiekie van kampbedjie

Hans Richardt 2013-04-02 "Daardie kampbedjie het my geleer om enkele grootste teleurstelling in my lewe in vierkant in oë te kan kyk ..."

Toe ek nie net hoorsê gehad het nie!

Hans Richardt 2013-04-02 "Deesdae hoor ek die eksvrou sê ek het kinders ..."

’n Vonkel in die oog

Trienie 2013-04-02 "Vroeg-vroeg, nog voor die son sy eerste straal teen die bergkrans flits, klouter ons op die oop 4x4 wildbesigtigingsvoertuig."

Geheue kiekie, gewens ...

Hans Richardt 2013-04-02 Volstruise ...

Tipies vrou, gebore om te argumenteer!

Hans Richardt 2013-04-02 "Dispuut was met helpende hand oorkom!"

Cornelius Henn, om daai ou grys baard af te kry?

Hans Richardt 2013-04-02 "Dis net te moeilik om in koue water en stof te skeer in karoo! Dis mos vakansie vir gesig en baard?"

Lastige bemarkingboodskappe en oproepe?

Hans Richardt 2013-04-02 "Ek het genoeg lewensversekering, is tevrede met my selfoon, wil nie my kar verseker of ’n Tata koop nie!"

RIV - Die vader van Afrika-letterkunde

Francois Williams 2013-04-02 "Achebe started studying medicine at the University of Ibadan before discovering his love for literature — to its eternal shame, the University of Cambridge wouldn’t accept him for postgraduate studies."

Retro SABC TV en radio?

Hans Richardt 2013-04-02 "Skynbaar het hele SABC opdrag om nie-amptelik die teenpool van apartheid, nl etniese amalgamasie, te bevorder!"

Moet Mandela vir 'ewig leef'?

Hans Richardt 2013-04-02 "Hy het sy lewe gewy om fundamentele menseregte bv reg tot privaatheid, vryheid van keuse en assosiasie te kon kry, tog wil media dit nie gee aan hom nie?"
Top