Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
jhô!
2013-03-27 "oud-g’rust’ ong’rus, b’komm’rd, re komm’rnis, b’slomm’rnis,sonn’r U waarheid, ja, nooit ooit op Aard’ so iets soos fiksie ..."
Die 15de dag van Nisan, en die Heilige Sondaar
2013-03-27 "Vir eeue reeds bring Pablo Picasso, se kuns die grootste bewondering in die harte wat daarna kyk. Hy was nie juis bekend vir sy godsdienstige beskouinge nie."Edmund Gosse as literator
2013-03-26 Some Diversions of a Man of Letters (1919) is 'n bundel opstelle deur Edmund Gosse in sy hoedanigheid as literêre kritikus.Koos Kombuis oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Stef Bos
2013-03-26 Stef Bos en Koos Kombuis is in Niemandsland – maar hulle weet presies waar hul vandaan en heen op pad is. Naomi Meyer het Koos Kombuis uitgevra oor hul vertoning by die ABSA KKNK.Moenie drink en bestuur nie (of saam met iemand ry wat drink en bestuur nie)
2013-03-26 "Dit lyk vir my die vorm van opset wat hier ter sprake is, is dolus eventualis: opset-by-moontlikheid-bewussyn. 'n "Slagoffer" – soos me Lampert – voorsien subjektief die moontlikheid dat om saam met 'n hoogs besope man in 'n driewiel-motorfiets te gaan ry, op 'n botsing kan uitloop waarin sy beseer kan word, en versoen haar met daardie moontlikheid."Stef Bos oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Koos Kombuis
2013-03-26 Stef Bos het vir Naomi Meyer vertel waarna teatergangers by die KKNK kan uitsien.Boekenweek 2013: Gouden tijden zwarte bladzijde
2013-03-26 De Boekenweek is weer losgebarsten. Speciaal op verzoek van de boekhandelaren is hij een paar dagen later dan normaal begonnen. Niet vanaf woensdag maar vanaf zaterdag krijgen kopers van een boek er een gratis boekenweekgeschenk bij.Werkloosheid op platteland raak problematies
2013-03-25 Agv hoër plaaswerkerlone, raak platteland met trekarbeiders werkloos, misdadig.Sameswering en die olie in Irak
2013-03-25 Klink dit asof Amerika die wenners was en die oorlog dit werd was?Vir die wat glo …
2013-03-25So, vir die wat glo die taal moet net gepraat word is daar slegte nuus: Hy word nie meer gepraat nie.
Edmund Gosse as bibliotekaris
2013-03-25 Gosse was 'n digter, literêre kritikus, skrywer van biografieë ... en ook 'n bibliotekaris, eers as assistent in die British Museum en later as hoof van die House of Lords Library.Mies Julie
2013-03-25 Hierdie is duidelik 'n toneelstuk wat die teaterwêreld aan die praat het en die internasionale media op reageer.LitNet Akademies-resensie-essay: Joan Hambidge oor Nuwe Stories
2013-03-25 "’n Goeie kortverhaal is op sy beste soos ’n goeie gedig: dit suggereer en agterna klap die implikasie jou in die maag."Video: Leon de Kock and Michiel Heyns in conversation
2013-03-22 Michiel Heyns and Leon De Kock in conversation with Jonathan Amid18 March 2013
JS Gericke Library Auditorium
