LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Hans Richardt2013-03-18As dit afkoel in die Karoo en die mis vroegoggend op Roggeveldberge en veral Rebunie lê, dan is die nag se geraas en slaapversteuring vergete!
Hans Richardt2013-03-18"Dis ’n wonderlike manier om jou eie tuin te beleef! Slaan ’n twee-man-tent in jou lapa op en beleef al die besoekers van laksman, suikerbekkie, grootooruil, piet-my-vrou, kokkewiet, muisvoëls, toktokkies, streepmuise, ja, selfs hardegat dikstert geel skerpioene!"
Jan Rap2013-03-18Ek maak graag van jou aanbod gebruik. ’n Vriend van my is ’n nutsman par excellence, hy’t deur die jare die vriendekring se yskaste, motors, alarmstelsels ens installeer, help installeer en gehelp om dit in stand te hou.
Yuri Thumbran2013-03-15"Daar is wel aksie in terme van die vernuwing in Braamfontein en die geweste, maar Johannesburg benodig ‘n drastiese hupstoot om nog in die volgende 30 jaar te oorleef."
Ena Jansen, Carina van der Walt2013-03-14Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?
Johannes Comestor2013-03-14"Sy was eksentriek, eksoties, uitdagend, selfversekerd, onselfbewus, oorspronklik (dus geen na-aper nie), maar ook dikwels respekloos, onbeskof, ledig, verveeld, onvergenoegd en rusteloos."