Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Aantekeninge ivm Oscar Pistorius se borgtogaansoek
2013-02-18 "Die oë van die wêreld sal Dinsdag en Woensdag gerig wees op die Streekhof in Pretoria wanneer Oscar Pistorius se aansoek om op borgtog vrygelaat te word – hangende sy verhoor op ’n aanklag van moord met voorbedagte rade – aangehoor sal word."Seminaaruitnodiging: Afrikaans het vele gesigte
2013-02-18 UJ se Departement Linguistiek, Departement Afrikaans en die ATKV nooi u vriendelik uit na ’n seminaar oor taaldiversiteit.Charl du Plessis, Suid-Afrika se "Piano Man"
2013-02-15 "Charl du Plessis is ’n talentvolle pianis uit eie reg. Hy is ook bekend daarvoor dat hy al 13 jaar lank Nataniël se begeleier is. Naomi Meyer het hom oor sy loopbaan uitgevra."Hoekom Protea Boekhuis hul naam aan die gesprekke koppel
2013-02-15 Naomi Meyer het vir Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis, gevra waarom Protea Boekhuis besluit het om hul naam te koppel aan die godsdiensgesprekke by die Woordfees wat nou nie meer amptelik deur Kerkbode geborg word nie.Ekonomiese groeikoers in SA moet meer wees as inflasiekoers
2013-02-15 Vir 'n ontwikkelende derdewêreldlandjie, sal SA se ekonomiese groeikoers vinnig meer moet word as die inflasiekoers! So ook om voortdurend werk vir groeiende populasie te kan skep.Pad vorentoe vir SA
2013-02-15Die EU is inderdaad die probleem. Korrup, en nou bankrot. SA moet WEG van die EU af. Ons moet uitvoer na die res van Afrika toe.
Veritas
2013-02-15 sjatan kannittie kleinkry: God’s Ewig V’rbý,elim’neer dus sov’l Siel, G’wete, ’s moontl’k,
submissiveer Mens, v’rduiwels sup’r-sieklik,
prooi nie versus korrupsie, v’rderf kan stry
Michael Ruse, neutrinos en die ouderdom van die aarde deel II: Die fisika van Alice in Wonderland
2013-02-15 Met die deurlees van Kobus de Klerk se skrywe is ek onwillekeurig herinner aan Lewis Carroll se bekende nonsensgedig “Jabberwocky” ...Die donker Aanvaller
2013-02-15 "Adri het saggies begin huil. Die oorkruiper vreet alweer aan haar brein. Hy kom gereeld, elke nag."Vir Angus, Leon, Brianvds en Panda
2013-02-14 As mens lig egter as 'n golf beskou voel dit of daar een of ander substans moet wees wat in beweging gesit word deur die ligbron. Dit sal minder energie verg as om 'n deeltjie 'n skop te gee.Israel – ’n vingerwyser
2013-02-14 En ja, Israel is voorwaar God se uitverkore volk. En daarom werd om dop te hou as ‘teken’ van toekomstige dinge wat hier op aarde gaan gebeur.Die Pous se bedanking
2013-02-14 "Die Pous se bedanking uit sy heilige amp het meer om die lyf as wat op eerste oogopslag voordoen."Al die leuens was omtrent 'n sirkus (maar dit was 'n ander Boswell)
2013-02-13 "Maar in mev Boswell se geval was die polisieman nie nalatig nie; hy het opsetlik opgetree; hy wou haar skok."Lewer kommentaar op LitNet en wen MasterChef SA Cookbook
2013-02-13 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 13 Februarie 2013 tot 20 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir ‘n weeklikse trekking.Geheuekies 15 en 16
2013-02-13 "Nee man," sê ek, "dis lekker daar in die water" en ek voel hoe verstyf sy grepie soos ons nader aan die water kom.Fokusberoep: Onderwyseres
2013-02-12 Wil jy ’n onderwyser word vir leerders in die vroeë grondslagfase? Charlotte van der Merwe vertel wat dit beteken.Gustaf Pienaar herdenk die mypale van ons regsgeskiedenis met Regsalmanak
2013-02-12 Waar kry Gustaf Pienaar sy idees? Naomi Meyer vra vir die man wat die werklikheidsverhale só vertel dat dit vreemder as fiksie klink, wie hy is.Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
2013-02-12Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
