Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Pasmaatspesies, niemenslike diere en die omgewing: gedagtes oor die postkoloniale ekokritiek in Suid-Afrika

Andries Visagie 2013-02-22 "As ’n mens daaraan dink dat een van die oudste en bekendste gedigte in Afrikaans, Eugène N Marais se “Winternag”, ’n natuurvers is, is dit seker nie verbasend dat die ekokritiek uiteindelik in die Afrikaanse literatuurwetenskap ook begin vaart kry nie."

Hoe belangrik is ekokritiek in Suid-Afrika? En maak dit saak?

2013-02-22 Artikels wat in LitNet Akademies verskyn het, laat die vraag ontstaan of ekokritiek in Suid-Afrika aan die groei is. Kenners geen hul mening.

Die Waarheid en die leuen wat as waarheid paradeer

Kobus de Klerk 2013-02-21 Cornelius haal uit die Woord aan, maar soos gebruiklik by hom, om sy eie religieuse pluralistiese sinkretistiese leuen mee te verdoesel.

Gesamentlike viering van internasionale moedertaaldag ter nagedagtenis aan Neville Alexander

2013-02-21 Die XhosAfrika-netwerk en PRAESA (Project for the Study of Alternative Education in South Africa), sal hierdie maand hande vat om Internasionale Moedertaaldag te vier. Hierdie geleentheid, wat op Saterdag 23 Februarie van 10:00 tot 12:00 op die kampus van die Universiteit van Kaapstad plaasvind (Lesinglokaal 1, Humanities Graduate School), sal ook die lewe en werk van dr. Neville Alexander, voormalige direkteur van PRAESA en stigterslid van die XhosAfrika-netwerk gedenk.

Abraham Lincoln ontmasker?

Johannes Comestor 2013-02-21 "Dit kan bevraagteken word of Lincoln, soos dikwels sonder meer beweer word, die beste Amerikaanse president was."

Moedertaaldag word deur die Vriende van Afrikaans en die SBA gevier

2013-02-21 Die Vriende van Afrikaans en die SBA het op Moedertaaldag by die Petunia Primêre Skool in Kraaifontein gaan kuier.

Koos Kombuis: Daar is 'n hel

Koos Kombuis 2013-02-20 "Daar is party mense wat sê die hel, as daar so ’n plek bestaan, is ’n enorme poel van vuur waar sondaars vir alle ewigheid brand. Ek dink nie so nie."

Internasionale skenk-'n-boek-dag 2013 bring 'n leeskamer tot stand

2013-02-20 Twee boekmakers, Leti Kleyn en Marianne van Loggerenberg, het 2013 se internasionale skenk-’n-boek-dag omskep in ’n skenk-sommer-’n-saalvol-boeke-dag.

Gun Free South Africa: How do we make South Africa safe?

Adèle Kirsten 2013-02-20 "The majority of guns that make their way into the illegal pool of firearms are those that are lost and stolen from licensed gun owners – which includes civilians, the police and the military."

Valentynsdag in die hof

Gustaf Pienaar 2013-02-20 "14 Februarie was Valentynsdag, en hoe kan ons nou só 'n belangrike dag laat verbygaan in Regsalmanak? Ongelukkig is daar maar min romantiese en liefdestories in ons hofverslae opgeteken."

Webseminaar: Noodvuur / selfbeveiliging

2013-02-20 Die aanvanklike nuusberigte en latere verklarings in die hof dat Oscar Pistorius na bewering vermoed het dat sy vriendin, Reeva Steenkamp, 'n inbreker in sy huis is en haar daarom doodgeskiet het, het vrae laat ontstaan oor wapenbeheer en selfbeveiliging in Suid-Afrika.

Lewer kommentaar op LitNet en wen Vuurwerke

2013-02-20 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 20 Februarie 2013 tot 26 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.

[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie

Alexa Strachan, Naomi Meyer 2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkie
as in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."

Ope brief aan Thembile Sanabe oor perdevleis in Suid-Afrika

Maya 2013-02-20 Wat is die spesifieke prosedures in die slagtingsproses waarvan hy praat?

Die waarheid omtrent gelowiges

Cornelius Henn 2013-02-20 Die werf word nou reeds vir jare lank deur 'n bose bende getreiter - die welberugte en sogenaamde "ware gelowiges".

Vreemde geluide in jou huis: selfbeveiliging in ’n getraumatiseerde samelewing

Hanru Niemand 2013-02-19 "Oorwaaksaamheid is ’n manier om aan te pas in hierdie nuwe, gevaarlike wêreld, en ’n drang na selfbeveiliging is die suiwerste uitdrukking daarvan."

Geloof is gebaseer op vrees en begeerte?

Hans Richardt 2013-02-19 Al die gelowe baseer hul dogmas op balans tussen vrees en begeerte.

Selfbeveiliging: Staat beskerm nie

Piet le Roux 2013-02-19 "Dit kom voor asof die Suid-Afrikaanse staat ten opsigte van sy mees basiese bestaansrede Suid-Afrikaners faal: dit verseker nie die redelike handhawing van openbare orde en veiligheid nie."

toet’ntaal aanslag

Jacobus Faasen 2013-02-19 v’r hoipolloi, ’p voetsoolvlak, meer’s een vraag t’vra,
wat b’siel Mens, g’liefd’, koelkil, G’wete-loos, uit t’wis,

Ek beland in die malhuis

SêNet-briefskrywer 2013-02-19 Ek het iets gedoen wat ek nie moes nie en begin glo die polisie is op my spoor.
Top