Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die Pous se bedanking
2013-02-14 "Die Pous se bedanking uit sy heilige amp het meer om die lyf as wat op eerste oogopslag voordoen."Al die leuens was omtrent 'n sirkus (maar dit was 'n ander Boswell)
2013-02-13 "Maar in mev Boswell se geval was die polisieman nie nalatig nie; hy het opsetlik opgetree; hy wou haar skok."Lewer kommentaar op LitNet en wen MasterChef SA Cookbook
2013-02-13 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 13 Februarie 2013 tot 20 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir ‘n weeklikse trekking.Geheuekies 15 en 16
2013-02-13 "Nee man," sê ek, "dis lekker daar in die water" en ek voel hoe verstyf sy grepie soos ons nader aan die water kom.Fokusberoep: Onderwyseres
2013-02-12 Wil jy ’n onderwyser word vir leerders in die vroeë grondslagfase? Charlotte van der Merwe vertel wat dit beteken.Gustaf Pienaar herdenk die mypale van ons regsgeskiedenis met Regsalmanak
2013-02-12 Waar kry Gustaf Pienaar sy idees? Naomi Meyer vra vir die man wat die werklikheidsverhale só vertel dat dit vreemder as fiksie klink, wie hy is.Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
2013-02-12Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
Adam Tas drink, dig en eet by die US Woordfees
2013-02-12 "Adam Tas voel dat die taal nie bedreig word nie, maar wel ’n verandering ondergaan. Soos by enige ander taal vind daar gereeld ontwikkeling plaas, en eerder as om te sê Afrikaans is bedreig, glo ons dat Afrikaans ’n groeiende taal is."WOW word tien
2013-02-12 "Die Woorde Open Wêrelde-jaarprojek van die US Woordfees, wat reeds sedert Oktober 2003 aangebied word, is een van die Universiteit Stellenbosch se grootste skooluitreikprogramme, met ’n wye reeks projek-aksies."Die hart van 'n taal
2013-02-12 Gun my asseblief die geleentheid om weer so met 'n Kaapse draai by my volgende vrae te kom.Israel en die Balfour-verklaring
2013-02-12 "Wat nie betwyfel kan word nie, is dat baie indiwidue en instansies meegewerk het om Israel tot stand te bring, te ontwikkel en voortdurend teen vernietiging te beskerm."Hoëveld-donderweer deesdae?
2013-02-11 Ek dink dat die geweld van so weerligstraal 'n mens ook in stukke kan ruk? Die natuur is darem gewelddadig.Plaaslike radiostasies?
2013-02-11 Nou weet ek waar bv spesiale aanbiedinge op alles is in my omgewing en luister na beter musiek!Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus
2013-02-11 As ligintensiteit verminder met die kwadraat van die afstand vanaf die ligbron, hoe is dit moontlik dat mens sterre kan sien wat ligjare ver is?Australiese sportmangees …
2013-02-11 … is soos wors in 'n hondehok, of koekies in 'n weeshuis; dit bestaan nie.Sweet en spoeg op Peter Mokaba-stadion
2013-02-11 Nou waar is julle Vrysta-a-a-ters vanoggend? Julle was maar yl gesaai Saterdag!Our needs differ. What to do? (Advice from a life coach)
2013-02-11"If you are the partner who pretends to be asleep to avoid your partner’s sexual advances, then – out of your love for and commitment to your mate – please seek the help you need."
