Die 2 Britse Mi6-agente wat in November 1939 by Venlo deur Nazi's gevang was, was deur Hitler se regering as verskoning gebruik om Nederland, Lichtenstein en België in te val met Blitzkrieg! Het die Britte al ooit erken dat hul verskeie oorloë in die wêreld begin het?
Hans

