Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Oor dood en Lewe en die agnostikus
2013-01-31 Die feit is dat die persepsie dat die mens se fisiese afsterwe ’n einde aan alles bring, soos Comestor andere daaroor aanhaal, ’n voor die hand liggende hersenskim is.Pynstiller – Op soek na die verlossing
2013-01-29 #cuttingforbieber was 'n blufspul, maar selfskending is geen grap nie. Fanie Viljoen skryf hier oor sy grafiese Facebook-verhaal, Pynstiller, en oor watter grense die skrywer mag oorsteek.“isiAfrikaansch”
2013-01-29 onsubtiel, illegitiem, pseudo-superioriteit,onkund’-ontkenningskund’, nuw’ tipe wind,
“Duiwelspiek”-siek, Homo Sap-Sap se kind,
lynreg-opponent v’n Vryheid, G’regtigheid
Die Titanic-twiet! Die gebruikersprofiel as 'n bron van nuwe digitale publikasiemoontlikhede op sosiale-media-platforms.
2013-01-29 'n Sosiale-media-gebruikersprofiel kan stories, karakters en konsepte 'n teenwoordigheid op 'n aanlyn gemeenskap gee. Hieroor skryf Kosie Eloff, na aanleiding van 'n aanlynverhaal oor selfskending.Pynstiller: 'n Webseminaar
2013-01-29 'n Webseminaar omtrent Fanie Viljoen se baanbrekersverhaal op Facebook, Pynstiller.Antwoord vir Thomas op sy brief van gister
2013-01-29 Ek maak ernstig beswaar teen jou gebruik van die woord 'boerelogika' wat jou sou lei om te glo dat, indien godsdiens uit die skole verwyder word, daar skielik denkende kinders gekweek gaan word wat tot gevolg gaan hê dat hierdie land uitnemend ontwikkel gaan word. In die eerste plek, is godsdiens nie al klaar uit die skole nie?Kan Isak Burger mense hel toe stuur?
2013-01-29 Die hel is nie oorspronklik geskep vir die mens nie. Maar wel vir die antichris en die valse profeet.Chris Jones se artikel in By
2013-01-29 "Die assosiasie wat Jones hier skep (al was hy nie verantwoordelik vir die bladuitleg nie), tussen konserwatiewe gelowiges en Naziisme is boos."Blade Nzimande en William Makgoba: "Two Frankenstein's monsters"
2013-01-29 "Soos voorspel kon word, gaan dit vir hierdie komitee eerder om politieke as akademiese sake: rassisme, seksisme, diskriminasie en transformasie."Die kollekat-fluisteraar – Geheuekiekie 3 (Slot)
2013-01-29 Die Skepper van die skepping se elemente is soms verrassend!Bieg @ LitNet op OFM
2013-01-29Hoekom bieg mense? Johrné van Huyssteen het Naomi Meyer dié vraag op die radio gevra.
