Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Sport se doodskis

Yuri Thumbran 2013-01-22 Sporthelde het koning gekraai in amateurdae.

Marikana – Keerpunt in vakbondmag

Jaco 2013-01-22 "Die vakunie-base loop weg met ‘n glimlag op hul bakkies, tevrede hulle het ‘n oorwinning behaal."

Dis donker maar ook plesierig In die land verby donker

François Bloemhof, Naomi Meyer 2013-01-22 Francois Bloemhof, bekend vir sy rillers en grillers en skrywer van In die land verby donker, vertel vir Naomi Meyer hoe om kinders te laat skrik. 

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek "bewaar Afrikaans deur skoolonderrig te ondersteun".

Phillip Louw, Naomi Meyer 2013-01-22 "Ek dink byvoorbeeld dat die fokus op Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch tans baie mense se aandag aftrek van ’n veel belangriker saak – die voortbestaan van Afrikaans en die uitbou van die ander amptelike tale as onderrigtale op skoolvlak. Ek sou graag wil sien dat meer akademici en belangegroepe hulle intellektuele energie hieraan bestee."

Teen sex law: what changed and why?

Samantha Waterhouse, Naomi Meyer 2013-01-22 "Unfortunately the criminalisation of consensual sexual acts between adolescents, which has been the status quo in this country for decades, has not been shown to have any effect in preventing sexual activity between consenting young people. It does not prevent young people from choosing to engage in sex, nor does it provide them with the tools they need to make healthy decisions."

uitwissingswet’nskap

Jacobus Faasen 2013-01-18 Miljenjum Drie Homo Sapiens Sapiens, Plan reg voorhand,

RSG alweer

Jan Rap 2013-01-18 Ek sê nou die dag vir die vrou "vrou", sê ek, "terwyl jy nou daar is, sit gou die radio aan op RSG laat ons 'n bietjie Engels kan luister."

Christopher Hitchens: Mortality

Johannes Comestor 2013-01-18 Hitchens het onwrikbaar 'n ateïs gebly. Sommige van die religieuses aan wie hy aanstoot gegee het, het hom verblyf in die hel toegewens.

Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2

Trienie 2013-01-18 "Dis tye soos die – wanneer ’n leeu se brul wegsterf in ewig nag, en jy skielik onthou van die alleenloper gevlekte hiëna rondom die kamp, dat jy bly is oor die tent se ritssluiter wat jy tog laat regmaak het."

Plaaswerkerstakings 'onverantwoordelik en onwettig'

Henry Cloete, Porchia Adams 2013-01-17 "Baie produsente, veral kleiner en opkomende produsente, sal heel waarskynlik moet ophou boer."

15 Januarie 1981: Die poppe wat harte gebreek het

Gustaf Pienaar 2013-01-17 "Rovex en Prima Toys was mededingers om die harte van jong dogtertjies – klaarblyklik ’n winsgewende mark."

Hond se gedagtes

Jason Lloyd 2013-01-17 "Hel, president Zuma, ek het die nuwe jaar met pure 'slegte' hond se gedagtes binnegehardloop en dit is alles u skuld."

Jan Rap, bid en padslagting???

Hans Richardt 2013-01-17 In jou hele relaas weer mis jy die punt.

Manuel se ontwikkelingsplan???

Hans Richardt 2013-01-17 Dit het duidelik nie bestaande SA-besighede en boere ingesluit nie.

Vakbondkarakter in ontwikkelende SA-ekonomie?

Hans Richardt 2013-01-17 Duidelik het Cosatu en filiale, die oorregulering van arbeidsmark en funksie van Nedlac gemis?

Jannie tog geantwoord

Jan Rap 2013-01-17 Nee nee hoe het ek dit dan met jou?

Opkomende boere en plaasonteiening?

Hans Richardt 2013-01-17 Met die vakbonde in Wes-Kaap in boerderye, sal dit dalk goedkoper wees om plase aan regering te verkoop en die 'opkomende boere' aan hul lot met klimaatsverandering en stakings oor te laat?

En Moses noch eins op de berg geklommen

Angus 2013-01-17 Die Arabiere kry al die olie en ons moet die punte van ons wat afsny?

Vir George Claassen oor die handskoenstorie

Jan Rap 2013-01-17 George is lekker uitgesproke soos dit 'n goeie joernalis betaam maar as wetenskap-joernalis moet hy seker maak hy gee BEWYSE wanneer hy hom op die politieke terrein begeef anders bly dit bloot persoonlike menings.

Hoe om 'n tamatietoebroodjie te maak

Rika Viviers 2013-01-17 "My oorlede moeder, nou ook al  langer as twintig jaar saliger, was ’n bobaas tamatietoebroodjiemaakster."
Top