Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Jan. “The crazy mixed up kid”
2013-01-25 Ek kom nie agter dat enige Engelman beswaar opteken, soos die fanatiese Afrikaanse-gekkegrensers nie, wanneer hulle hul kinders na anders-talige skole toe stuur, soos heelwat van hulle dit wel doen.Antwoord aan George Claassen
2013-01-25 Jou opmerkings onderaan my twee briewe van so 'n dag of wat gelede verwys.Saartjie se NG Kerk-storie
2013-01-25 Sy het vanuit haar kerk weggeloop en na iets anders emigreer. Loop die NG Kerk werklik leeg?Om die dood te vrees of nie
2013-01-25 Sy aanvangsin het bekendheid verwerf: "I don't believe in God, but I miss him."24 Januarie 1967: Hendrik Verwoerd en die "vuige moerasland van primitiewe wraak- en haatgevoelens"
2013-01-25 "Op 24 Januarie 1967 – 46 jaar gelede – is regter Van Wyk se verslag in die parlement (die einste plek waar Verwoerd gesterf het) ter tafel gelê."Verifieerbaar Waar
2013-01-24 sints Van Riebeeckstyd’s Mens, stellig, Paradys kwyt,Eerste Mens onb’taaml’k, yt eie Hys, vrou-’n-al, yt-
Is jy 'verregse terroris' as jy op internet surf?
2013-01-24 Ek wonder oor vryheid van media en dan ook privaatheid van individu se selfoon by selfoonmaatskappye?Wit separatisme wêreldwyd?
2013-01-24Ek dink die SA-media kan gerus ophou om wit Afrikaanssprekendes as enigste wit separatiste in die wêreld voor te hou.
SA: Mooiste sonskynland!
2013-01-24 Hoe kan mens ooit jou heerlike sonskynland verruil vir ‘n ander?Die middel van die pad ná Mangaung
2013-01-24 "Sê wat julle wil van die ANC, maar dit is steeds die mees demokratiese organisasie wat verkiesing van sy leiers betref."Spesiale ATKV-items by die US Woordfees 2013
2013-01-23 Die ATKV, een van die US Woordfees se hoofdonateurs, bied die volgende spesiale geleenthede by hierdie jaar se fees aan.Jan Rap, '41 shots!?
2013-01-22 Ek is was nog altyd 'n Bruce Springsteen-aanhanger en het bykans elke Cd van die man!Arbeidsonrus in landbou: gevolge!
2013-01-22 Vir elke plek in die internasionale markte wat verlore is, gaan heelparty boere bankrot gaan.Moeder Afrika
2013-01-22 staat U duid’lik, pre-koloniaal, in G’skied’nis, prominent,Gee Skepp’r, Sy Vastheid, aan Vast’land, Sy Kontinent,
