Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Stellenbosch Wynfees 2013
2013-01-15 "Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."Varkspek en Jan Rap, simptome aanspreek van padslagting?
2013-01-15 Jul weet dat jul aan grootskaalse ontkenning ly en dat Enigste Ware oplossing is, om paas-en kersfees as amptelike vakansiedae af te skaf!Reusedwerg, kitskoffie uit bv Duitsland?
2013-01-15 As afrikane, word baie landbouprodukte na bv EU of China of Indië uitgevoer, bv koffie uit Ethiopië!Rasintegrasie vs etniese amalgamasie in SA?
2013-01-15 Tans is SA ten volle etnies en ras geïntegreerd, tog is daar konstant verwysing na sosiale geforseerde etniese amalgamasie op rug van 'n afgestorwe ideaal?Gelykheid en waarde?
2013-01-15 As jy jou eie selfwaarde voortdurend afkraak, agv jou eie etniese herkoms, dan sal jy ander etniese groepe voortdurend aanval met blatante diskriminasie!onkund’-ontkenningskunde
2013-01-15 moerse stryd, Mens S’n, teen ultra-ong’lykheid,van speelveld, skeidsregtersreg, Gini-variëteit,
Vir neef Jannie
2013-01-15 Ek weet nie of dit vir jou 'n skok of 'n verligting gaan kom nie maar ek en jou pa is nie bloedbroers nie.Retief se 'wetenskap' herbesoek
2013-01-15 Retief beweer dat ek die een is wat vir bewyse vra, so asof hulle dit nie doen of self ook daaraan onderhewig is, nie.Plaaswerkerstakings, begin van honger in SA?
2013-01-15 Wel, die jaar het baie sleg begin! 13000 salarisse daarmee heen in mynbou, gaan ekonomie reeds knou!Kingsley en Martin Amis (die voëls en die bye)
2013-01-15 Sover ek kan vasstel, het ek nog nie eintlik oor Kingsley Amis (1922-1995) en sy seun, Martin (gebore in 1949), op SêNet geskryf nie.Padveiligheid
2013-01-15 Daar word baie redes en verskonings vir die "slagting" op die Suid-Afrikaanse paaie gegee maar aan 'n oplossing vir die vraagstuk sal daar nog lank redekawel word.Ideologie is verweef in tradisionele gebruike!
2013-01-14 Geen etniese tradisies en gebruike was ooit vry van ideologiese doelwitte en doelstelling nie!nie nette ruilmiddel
2013-01-14 Kaapse Dokter dáí tyd al b’drywig, lastig,virre Khoisan-aktivis, Maria-mode onnodig,
waarheid, haak-’n-steek’s lief vir sis, vir sy,
safari, Khoi-kraal toe, kort ’n gepast’ kledy
