LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Albert Maritz2013-02-08Die bekroonde Albert Maritz, in 2012 Fleur de Cap se wenner vir beste regie, bring vanjaar drie kraakvars produksies na die Stellenbosch Woordfees. Emma Kotze voer met hom ’n gesprek oor die opwinding en uitdagings van die kunste.
2013-02-07"Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."
George Bekker2013-02-07Ons is so gewoond daaraan dat die Afrikaner as 'n skurk voorgestel word dat 'n mens later selfs 'n negatiewe opinie van jouself het.
Kobus de Klerk2013-02-07God is egter op geen manier ‘skugter om na vore te kom’, nie. Ons as ware gelowiges weet dit want ons het kontak met God en HY figureer in haas elke aspek van ons lewens op een of ander wyse.
Kobus de Klerk2013-02-07Agnostici is geneig om, wanneer hulle dink dit hulle pas, insidente uit die natuur voor te hou en dan te sê dit is wreed en ’n aanduiding dat die Liefdevolle Godheid nie bestaan, nie, maar dat dit die resultaat van Darwinistiese tipe evolusie is.
Cobus Jooste, Naomi Meyer2013-02-06"Dit handel eintlik oor méér as 'n liedjie. Dit handel oor die regstel van 'n sosiale onreg, die beskerming van ons mense se regte en die stryd om erkenning. Dit veroorsaak dat die uiteinde van die saak amper nog soeter is."
Matilda Burden2013-02-06"Met sy reuse-intellek, ongelooflike algemene kennis, droë humorsin en bowenal sy diepgaande vakkennis het Pieter W Grobbelaar nie net boeke en artikels geskryf nie, maar ook jongmense help vorm wat op húlle beurt weer bydraes kon lewer, en sodoende ’n rimpeleffek uitgestuur wat nog lank sal bly uitkring."
Trienie2013-02-06Mense het nodig om te bely. Soms retrospeksie te doen. Almal van ons steek iets weg. Sommige wil van hul probleem ontslae raak, terwyl ander genot daaruit put om met hul storie te skok.
Cornelius Henn2013-02-06Verskoon asseblief my nuuskierigheid - met alle respek; waarom onderskei julle here nie soos dit hoort onder meer tussen die Kaapses en die Boere nie?
CreativeSpark2013-02-06Ek het hom ervaar as eerlik en opreg. Hy het na jou insette geluister, saamgestem of verskil. Hy was oop vir oortuiging en het ieder en elk se mening respekteer.
Johannes Comestor2013-02-06"Inligting voed die gees. Dit is verbasend hoe baie geld en tyd mense deesdae bestee om die toevloei van inligting te verseker."
Carina van der Walt2013-02-05Nasionale Gedigtedag 2013 het vir ’n dubbele verrassing gesorg. Op Donderdagaand 31 Januarie is Anne Vegter (54) aangekondig as die opvolger van Ramsey Nasr. Sy is die eerste vroulike Dichter des Vaderlands.