Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Hoe ek 'n gay geword het

Sondaar Twee 2012-05-22 My aptyt was daarmee heen ...

moedertaal

Jacobus Faasen 2012-05-22 kjend van Kontinent, ter plaatse ontwerp, gepraktiseer ...

Die vallende boom maak geen geluid nie

Jan Maarschalk 2012-05-22 Laat hy val waar hy wil ...

Waar of vals?

CorneliusHenn 2012-05-22 Betreffende die huiskerkbende op hierdie werf ...

Om ryk en gewild te wees

Johannes Comestor 2012-05-22 Wanneer 'n Nobel-prys aan iemand toegeken word, kan die ontvanger normaalweg een persoon as gas na die seremonie bring. Dit beteken gewoonlik dat die vereerde sy ma of vrou saamneem.

Gesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologie – my kommentaar

Jan Rap 2012-05-22 Piet maak groot gewag van die liberale grondwet.

deur God Verlei

Jacobus Faasen 2012-05-21 vir Mens, wat wil wegkom, vlug,
nie meer wil dink, aan Pad, t’rug,
na Vader, Skepper, Jehowa, Jah,

Sjalom, Cornelius!

CreativeSpark 2012-05-21 Ek hoop jy skrop lekker daar in die bos, en verder hoop ek dat die Here aan jou sal verskyn en dat jy in die stilte Hom weer kan vind. Ek wil nie reageer op die dinge wat jy in jou brief aan Kobus de Klerk kwytraak nie.

Dogters van Sion

Sonette 2012-05-21

Erika Terblanche se skrywersalbum

Jaco Fouché 2012-05-21 Erika Terblanche verdien toekennings vir haar werk aan die ATKV-skrywersalbum.

Blacksheep TV #30: Tribute

Blacksheep 2012-05-21 The blacksheep characters discuss the different ways of paying tribute.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 14.05.2012–20.05.2012

2012-05-21 Kommentaar op LitNet-artikels: 14 Mei 2012 – 20 Mei 2012
Comments on LitNet articles: 14 May 2012 – 20 May 2012

Struik Nature and Zebra Press launch e-book library apps for iPad

Steyn du Toit 2012-05-21

Random House Struik has just launched two e-book library apps for the iPad. Mark Seabrook, the company's Digital Director, discusses these exciting new products with Steyn du Toit.


Enigste Skepper

Jacobus Faasen 2012-05-21 res van Mens, volg ma’ op U Voetspoor ...

Oor oorlog en vrede

Kobus de Klerk 2012-05-21 Die wêreld waarin ons leef … Nou, hier by ons ter plaatse, is daar weer indringende debat oor ons verdedigingsbegroting en talle stemme gaan op vir ’n parate weermag, terwyl ander weer, ineenkrimp by die gedagte van wat dit werklik sal beteken as dié weerbaarheid die dag op die proef gestel sal moet word.

Ekonomiese groei

Varkspek 2012-05-21 Soos dit vir my lyk, glo ekonome dat ekonomieë aanhoudend moet groei. Is dit korrek en is dit dan nog ’n realistiese verwagting vandag?

Die Zuma-"skildery"

Varkspek 2012-05-21 Die Zuma-skildery – dit is nie ware kuns nie, want dit is nie gemaak suiwer met die doel om kuns te skep nie.

LitNet-blits #5

Naomi Meyer 2012-05-18 Hierdie flitskaart is LitNet se manier om vinnig vir jou te wys wat ons op ons werf raakgesien het. Maar ons hoop eintlik jy wil vir ons vertel wat jy raaksien. Praat met ons oor alles waarvan jy hier hou en wat jy eenvoudig hierso nie kan vat nie. Steek die veld aan die brand dat almal kan sien hoe warm jy kan voel al word dit winter.

Hoezit, Fanie Viljoen!

Fanie Viljoen, Naomi Meyer 2012-05-17 "Hoezit! se uitleg en artikels is baie kleurvol en lewendig. Dit dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, soos vermaak, die natuur, die wêreld, emosies, en meer. Die kort brokkies inligting sorg dat dit nooit vervelig word nie. Dit maak die tydskrif ongelooflik gebruiksvriendelik vir kinders en skole (en volwassenes!)."

via U Wet

Jacobus Faasen 2012-05-17 siyacela uxolo, maxolweni, madwesha ...
Top