Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Suidoosterfees 2013

Niel le Roux, Naomi Meyer Suidoosterfees 2013-01-08

Die Suidoosterfees waai die Kaap die tiende keer binne vanjaar – vanaf 29 Januarie tot 3 Februarie. Naomi Meyer het vir Niël le Roux, die uitvoerende hoof, oor 2013 se fees uitgevra.

My ’ALL GAY’-vakansie

Jaco 2013-01-08 Wel. My vakansie het gekom en te vinnig gegaan, nou in die nuwe jaar, met die vooruitsigte van nog opwindende gebeure in die toekoms.

Steeds die ewige oproep tot versoening

Jan Rap 2013-01-08 Dit het nog nie ingesink nie; die mense wil net nie verstaan dat oproepe tot versoening die teenoorgestelde effek, naamlik polarisasie, het nie.

OZ is kastig 'n model vir SA?

Francois Williams 2013-01-08 As jy OZ toe wil fokkof, wees welkom, maar wees net eerlik asb, ons weet jy is een etterse-wetterse rassis, moenie agter liegstories skuil nie!!

Geheuekiekies?

Hans Richardt 2013-01-08 Dit herinner my aan tye toe die Marlboro-man nog die maatstaf was op tydskrifte se agterblaaie, as voorkomsmaatstaf in SA!

Italiaanse geelperskesmous?

Hans Richardt 2013-01-08 Die perskes was harde werk, maar die ou blinkgevryfde kar wonderlik om na te kyk!

Agter op bakkie hospitaal toe in besoektyd?

Hans Richardt 2013-01-08 Aangetroude familielid het ons per geleentheid hospitaal toe gery om my pa te besoek.

Hans en sus aangetrek vir kerk

Hans Richardt 2013-01-08 Daai broek was met knope vas en met kruisbande bo gehou!

Winkel toe in stofpad?

Hans Richardt 2013-01-08 Ek moes dikwels stofpad draf winkel toe, om sigarette te gaan koop.

Zuma

Jan Rap 2013-01-08 Die mense is erg onthuts oor Zuma se uitsprake ten opsigte van die 'dekolonialisering', soos Mac dit noem, van sy mense.

Gedagte uit die feesgety

Thomas 2013-01-08 Die een ding wat ons as gesin roerend in gemeen het is ons ongelowigheid.

Vraestelle met antwoorde

Jan Rap 2013-01-08 Antwoorde verskyn onder die vraestel, moenie loer nie.

Evolusie van die mens

Jan Rap 2013-01-08
Hoe het die mens deur millennia se evolusie verander van iets wat uitstekend aangepas was tot iets wat NIE aangepas is nie?

Paul Kruger se Transvaal-wildreservaat – Kiekie 1

Trienie 2013-01-08 Met die intrapslag voel ek hoe my boerebloed stil word. Vroegdag is dit alreeds stikwarm en bedompig in die Krugerwildtuin.

En tyd stap aan ...

Yuri Thumbran 2013-01-08 Die afgelope jaar spook dit by my … so asof deel van my kinderdae net gesteel is.

Imraan Coovadia responds to Ian Glenn

Imraan Coovadia 2013-01-07 "And all this, right to the edge of racial hatred, to prevent the fair or unfair scrutiny of a book and a writer?"

SA grondwetlike kultuur vs normatiewe tradisies

Hans Richardt 2013-01-07 Die SA-kultuur tans is die grondwet!

Brittanje as oorsaak van WO2 met Venlo-insident?

Hans Richardt 2013-01-07 Het die Britte al ooit erken dat hul verskeie oorloë in die wêreld begin het?

amper-volmaan-Kersfees

Jacobus Faasen 2013-01-07 twintig-twaalf, yes-ja, gou v’rby,
baie sielsg’note, so ontydig weg,
v’rdeeldheid’s onregmatig b’sleg,
vryheidsvegters aan’t stry, b’klei

miljoene se moedertaal

Jacobus Faasen 2013-01-07 taalstrydroete, kruis-’n-dwars, deur kwasi-NDR,
noggie vasg’stel, onnerdrukkerstaalaflegdatum,
v’rlossing, progressief-linguïsties, moed’rmedium
Top