Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Ideologie is verweef in tradisionele gebruike!

Hans Richardt 2013-01-14 Geen etniese tradisies en gebruike was ooit vry van ideologiese doelwitte en doelstelling nie!

nie nette ruilmiddel

Jacobus Faasen 2013-01-14 Kaapse Dokter dáí tyd al b’drywig, lastig,
virre Khoisan-aktivis, Maria-mode onnodig,
waarheid, haak-’n-steek’s lief vir sis, vir sy,
safari, Khoi-kraal toe, kort ’n gepast’ kledy

Oom Jan Rap, kan ons kom?

SêNet-briefskrywer 2013-01-14 Oom is reg, Pietie is nie so dom nie, hy is goed met somme.

Quantas, kastig die No1 lugredery!!

Francois Williams 2013-01-14 vir julle op die kuiken lopie Perth toe, hoop julle maak dit, dis een moerse eensame vlug ... vasbyt ...

Geheuekiekie

Hans Richardt 2013-01-14 Daar was tye toe baie 'vooraanstaande' wit mense in sulke sinkhuise gebly het, bv in Irene is Jan Smuts-huis.

Yuri: Koffie op straat

Reusedwerg 2013-01-14 Ek het nou nie in koffiehuise en kroeë soos neef Yuri rondgehang nie maar het al 'n hele paar soorte koffies gevat.

Hoekom is Jacob Zuma gewild?

Hans Richardt 2013-01-14 Hy bly in Inkhandla, 'n IVP-vesting, in tradisionele leier hinterland van Kwa-Zulu Natal, wat baie klem op etnies eie tradisies en gebruike van Zoeloes plaas.

Padveiligheid

Varkspek 2013-01-14 In hierdie tyd, na die nuus oor die baie sterftes op ons paaie gedurende feestyd, glo elkeen dat hy weet wat die oplossing is.

Slagting op die paaie

Jan Rap 2013-01-14 Jaar na jaar maan owerheidsinstansies motorbestuurders om geduldig te wees, versigtiger te bestuur en jaar na jaar styg die sterftesyfer.

Ontlonting van ondergeskikte na 1ste 'kill'?

Hans Richardt 2013-01-11
Op my ouderdom is ek nou seker ervare?

Soen om te versoen?

Hans Richardt 2013-01-11 Wat ek met pyn opgeoffer het en stilgebly en aanvaar het, is nou dik vir 'n fokken daalder!

Vir Angus oor kwyn ens

Jan Rap 2013-01-11 Angus, ek verstaan nie jou probleem so mooi nie; wat bedoel jy met 'n formule vir tempo?

selfb’drog

Jacobus Faasen 2013-01-11 eish, wassit minn’r ooglop’nd,
kapitaalb’heptheid, verwoesting,
van Self, Eie, Erf’nis, Nalat’ng,
destruksie, dommiteit, (yho)2

oppe kep’r b’skou

Jacobus Faasen 2013-01-11 millennium drie homo sapiens sapiens, mens,
mette bankkaart, selfoon, aktetas, handsak,

Vir Francois Williams oor Australië

Jan Rap 2013-01-11 Ek sien jy raak alweer histeries oor klein insidentjies in Australië.

Endgame, besielend

Jan Rap 2013-01-11

Die koffie-debat

Yuri Thumbran 2013-01-11

Matriekuitslae: 'Standaarde moet verhoog word'

Henry Cloete, Arnold Schoonwinkel 2013-01-10 "Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet standaarde in vakke verhoog, meer goed-opgeleide onderwysers voorsien, en hulle na waarde vergoed."

onstuitbaar

Jacobus Faasen 2013-01-10 ’sof Mens nie, Self, Self-destruksie k’n keer,
’t aaire verre v’rsprei, v’rkloon, dissemineer

Vir Jaco Fourie en Thomas

Jan Rap 2013-01-10 Julle kommentaar onderaan my brief van 8 Januarie verwys.
Top