Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Vir Neef Ontleder
2013-01-10 Ek is bly Pietie gaan nog goed aan; daar is darem nog rede vir die onderhoud wat ek maandeliks vir jou ma stuur.9 Januarie 1974: Drama met dagga
2013-01-09 "Op 9 Januarie 1974 het die polisie in ’n woonstel in Durban ’n rooi blompot ontdek waarin drie gesonde daggaplantjies aan’t groei was."Monique Bisschoff is die hoofkarakter van 'n LAPA-boek
2013-01-09 Werklikheid en fiksie het ontmoet met die soektog na 'n hoofkarakter in LAPA se kompetisie van 2012. Ontmoet die ware hoofkarakter van hierdie storie.Ontmoet die derde-prys-wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2013-01-09 "My Afrikaans-onderwyseres het vir ons die een dag 'n opdrag gegee om 'n 1 000-woord-opstel te skryf om ons jaarpunte te verbeter. Almal was ontsteld en kwaad daaroor, maar ek het ongelooflik bly geraak. En ek was by die dak amper uit van genot toe ek hoor die onderwerpe het te doen met wetenskapfiksie."Yank tank vir retro-yuppie?
2013-01-09 Ja, wit was ook in my tyd vrek arm, met diskriminasie wat niks met velkleur te make gehad het!Werklik dwars?
2013-01-09 Sopas 'n baie interessantste program van oor Max du Preez gesien op KykNET, daardie bekende skrywer van Engelse boeke oor Boeresondes, meestal gewaande Boeresondes.spiritueel gps
2013-01-09 blameer Duiwelspiek-dissip’l, Helshoogt’-formaliseerd’r,str’ktureel g’tik, post-Bush-bossies, Self-d’str’ktiveerd’r,
