Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Skelwoord “Boer” in die landbou kom ’n lang historiese pad

Wessel Visser 2013-01-07 "Demagoë van COSATU en die ANC was vinnig om die woord “Boer” as die grondoorsaak van die Wes-Kaapse onluste rond te slinger."

Redaksioneel: Nostalgie in die nuwe jaar

Naomi Bruwer 2013-01-07 'n Nostalgie-kompetisie om die jaar mee af te skop.

Wie is die pa? En wie sê die ma is die pa?

Gustaf Pienaar 2013-01-03 "Deesdae word dispute van hierdie aard betreklik maklik deur weefseltoetse opgelos, op voorwaarde dat al die betrokke partye hul samewerking sal verleen. Maar weefseltoetse het nie in hierdie saak ter sprake gekom nie, want miskien was die twee mans bang dat weefseltoetse juis sou bewys dat een van hulle nié die pa van die kind is nie."

’n Ope blaf aan president Jacob Zuma

Henry Cloete 2013-01-03 "Ek probeer nie aandui dat lojaliteit in sigself ’n slegte ding is nie. Ek meen bloot daar moet versigtig daarmee omgegaan word."

Body Worlds: Marvelling at the human form or macabre fascination?

Claudia Jansen van Rensburg 2013-01-03 Walking into the exhibition is much the same as walking through the doors of a medical museum. Foetuses in various stages of development are on display in glass casings, an inevitable start to an exhibition partly titled … the Cycle of Life.

Wit tuisland?

Hans Richardt 2012-12-21 Dis 'n legitieme grondwetlike strewe waarvoor ek openlik 'n voorstander van is, binne 'n Afrika-tradisie, waar elke etniese groep met die tradisionele wetgewing so 'n wetlike reg as afrikaan gegee is!

Hoekom mag nie onbeskroomd wees wat ek is nie?

Hans Richardt 2012-12-21 Ek het nou net op 'n punt gekom waar ek wil leef as 'n wit Afrikaner!

Is Maori europees of polinees?

Hans Richardt 2012-12-21 Geen soomloosheid in my lewe nie!

Wit krisis in SA?

Hans Richardt 2012-12-21 Dalk is die oplossing om weer groot gesinne te hê?

Glo Oester en sy gespuis steeds aan die Wonnerlike OZ??

Francois Williams 2012-12-21 Lank laas gesien ... toe ek laas nog hier was, het verdwaalde drolle soos Oester en sy trawante hoog opgegee oor die wonderlike effektiwiteite van OZ ...

vergun Mens, Self, v’rgunning

Jacobus Faasen 2012-12-21 t’nsy Afrikaanse, Afrikaansspreker,
nie sienie gat, in Afrika-taal-beker,

Vir Angus oor kwyntempo

Jan Rap 2012-12-21 Nou dat ek die word so alleen sien lyk hy vir my ook maar lomp maar wat ek daarby bedoel is die tempo waarteen die swaartekrag van 'n hemelliggaam afneem met afstand.

Kiekie 11

Jan Rap 2012-12-21 So halfpad huis toe, met die dat die reis nou so lank vat, het almal weer druk opgebou en ons stop langs, wat in die donker na 'n oop stuk grond lyk, en verlig ons druk.

Vir Varkspek oor die steekproef

Jan Rap 2012-12-21 Aangesien dit 'n Afrikaanse koerant se peiling was kan mens aanvaar dat dit hoofsaaklik Afrikaanssprekendes is wat geantwoord het.

RE Hoe om 'n tent op te blaas!!

Erensto 2012-12-21 Nou lees ek hier in Italië die naweek van terroriste wat volgens die polisie op Sondag gevang is by hulle huise in veraf plekke soos Pretoria, Nylstroom en sulke plekke – en wat ook die tent wou opblaas met mortiere en gevaarlike wapens …

Kiekie 12

Jan Rap 2012-12-21 "Ons ry eendag, ek dink op pad iewers heen en ek sien, links voor langs die pad, 'n geboutjie op pale."

Top 12 2012: Musiekvideo's

Chutney de Ridder 2012-12-21 Chutney de Ridder kies die twaalf beste musiekvideo's van 2012 op YouTube.

Sigeuners, feessprinkane en Wim Vorster se toneelskool

Wim Vorster, Naomi Meyer Onderhoude 2012-12-20

"Ek het drank opgegee omdat ek ’n alkoholis is, ek het rook opgegee omdat nikotien uiteraard skadelik is, ek het rooivleis opgegee omdat ons familie wriemel van cholesterol, ek het kaffeïene opgegee omdat dit te veel adrenalien pomp, wat angs veroorsaak, en seks het my opgegee, so ek is ’n non.  Die res is in my CV, dink ek."

Ontmoet die wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie

Trudie Coetzee, Naomi Meyer 2012-12-20 "Ek het van die begin af geweet ek wil oor 'n kloon skryf wat 'n vrou is, maar die storie het self begin vorm aanneem hoe meer ek daaraan gewerk het."

Top 12 2012: Teater

Albert Maritz 2012-12-20  Albert Maritz kies sy Top 12-teaterstukke van 2012.
Top