Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Ontmoet die naaswenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2012-12-20 "My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself."Oor Brianvds se ver-maan-ing
2012-12-20 So die groter planeet is dan inderdaad aan groter getykragte onderworpe, soos jy van die begin af gesê het. Ek sou dit wraggies nooit kon dink nie.“inde indlela lesihamba”
2012-12-20 Pad, wat Millennium Drie Mens so b’wand’l,daagliks reis, na hand’l, liefd’staak, optel,
van summa, plus summa, ultra-maksimaal,
nog min oorv’rtel, re kapitaal se ou v’rhaal
Opinie op Leon-Ben Lamprecht se review van Laurie Levine
2012-12-20 Hoekom nie eerder jou geld spandeer op die Real McCoy nie??Top 12 2012: Skrywersonderhoude
2012-12-20 'n Keuse van skrywersonderhoude wat in 2012 op LitNet gepubliseer is.Top 12 2012: Top 12 plaaslike CD-uitreikings vir 2012
2012-12-19 “For sure, easy peasy”, is my eerste reaksie. Hier is nou ’n lekker geleentheid om te illustreer dat ons land met sy ryke verskeidenheid nie net uit een soort blou bestaan nie. Ek spring dadelik in en begin navorsing doen, maar draai myself vinnig vas ...Die skepping van die aarde
2012-12-19 So, iemand wat nou wil beweer die aarde kon miljoene jare bestaan het voor die ander dinge geskape is, ken nie sy Bybel nie.Dankie vir Ramaphosa!
2012-12-19 Dalk kan die SA-ekonomie nou rigting kry tov van stakings en beleggings?Oor illusies van wetenskaplike Mamparras
2012-12-19 En soos julle geraai het is daardie 95e reaksie dié van die spiritueel intelligente ene self waarin hy homself uit die hoeveelste wetenskaplike mistasting probeer loswikkel.Antwoord vir Ontleder
2012-12-19 Van wetenskap, godsdiens en daai dinge weet ek ook maar min maar dis lekker om daaroor te praat en te besin, so kan 'n ou dalk iets agterkom.Nog rate vir peste vir Karen
2012-12-19 Karen aangesien jy repliek op my brief gelewer het, hier is nog 'n raat of twee om van ander peste en plae ontslae te raak.eie bodem-profeet
2012-12-19 Madiba, Rohlihlahla, duid’lik sy deel g’bring,vir sy land, ieder siel m’t g’boort’plek v’rbind,
patriotism’ laat herleef, sprake vanne “nasie”,
mette lekke’ spasie vir sý soort rekonsiliasie
