Ek het in 2012 tyd aan Jan Rap oor anglikaner vs afrikaner afgestaan. Kyk na kerkdienste op Sabc Tv en dis anglikaans! Hoor ek op nuus dat meeste 'afrikaners' in VK 'n engelse ouer of bewese herkoms het, is my punt bewys! Ons van germaans-vlaamse herkoms, het lankal nie meer die voorreg van dubbele paspoort nie! Onthou anglikaners het altyd net verblyfreg gevra, ten einde hul “dubbele paspoort”-status te kon behou! Ons is hier gebore met volle inwonerstatus en SA-paspoort alleen! Daar is net te veel anglikaanse politieke nuanses, veral in die etikettering van ons germaans-vlaamse herkoms met 'n strewe om ons 'eie' te behou! Nie 1 van die banggat anglikaners is bereid om beide Malema of Zuma verregs te noem nie? Almal neuk met afrikaners, om ons te domineer? Nie meer nie, ek staan vir my afsonderlike privaatheid met integrasie in grondwetlike kultuur van wetlike raamwerk van SA! In SA is grondwet skeidslyn van links en regs definieer, nie velkleur of taal en tradisies nie!
Hans Richardt

