Wat is balans in politieke skaal van etikettering?

  • 0

SA universele kultuur aangebring deur die grondwet, waarbinne tradisies en gebruike moet inpas, is beslis die balanspunt! Die joernaliste tradisie van wit as 'verregs' beskryf en swart as 'links', is nie net blatant rassisties nie, maar 'n apartheid albatros wat in muishond-styl beriggewing gebruik word, as blatante emosionele plakkery-indoktrinasie in SA of 'sosiale korrekte politiek'! Argument: kom ons plaas dan apartheid aan regterkant van skaal en etniese amalgamasie aan die linkerkant, dan gaan dit net oor velkleur soos in die NP-era! Wat is naatloos vs 'soomloos'? Kyk 'n soomlose denim lyk kak en onversorgd! 'n Naatlose denim sou geen vorm hê nie! 'n Samelewing met nate en some, is 'n goed afgeronde samelewing.

Binne die grondwet, balanspunt, word etniese separatisme beskryf, as 'n grondwetlike fundamentele reg! Is die grondwet dan inherent 'verregs'? Ek glo in my wese dat meeste van die sg 'verregse wittes' die joernalis se vrees ondervang dat daar dalk weer 'n artikel teen jagsheid oor kleurgrens ingestel kan word? Dit lig 'n vrees by hierdie tipe skrywers uit dat hul deur hul eie uitgesluit sal word en dat hul kleurling kinders hul dalk bankrot kan maak met haarjel uitgawes? Art 235 in Grondwet stel die reg van separatisme, insamehang met Artikels 10, 12, 14, 15, 18 en 31 uitdruklik daar! My uitdaging is dat anti-separatiste skrywers hul standpunte igv die bestaande SA-kultuur motiveer, sonder om in retro emosionele plakkery oor apartheid te verval! Ek weet in my siel hul kan dit nie doen, dus versoek ek dat hul hul rassistiese 'ethnic bashing' intoom hou en dat hul nie hul koerant werkgewers misbruik in hul korhasie gedrewe falisiese opinies nie!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top