info

  • 0

indien Afrikaans, nes /Xam, aan voorkombaar sterft’ b’swyk,
indien sy nie “Boesman”, “Hotnot”, Slams”, “isiBhulu” l’t wyk,
sal “ras”, “klas”, gemaksone-stutte, nettie leuen promoveer,
Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens se krisis net eskaleer

nu hoop’loos t’laat, “ons”, “hulle” ytm’kaar yt t’skei,
sal’t Millennium Drie Mens baat, fokus reg toe t’wy,
Self-destruksie nie as ’n opsie t’aanvaar, inderdaad,
aaire Gods Kennis op onkund’-ontkenners los t’laat

altyd armstes op Aard’ wat v’rskriklik swaar moet ly,
revisioneer revisionis voortdurend, Mens G’skied’nis,
mos intuïtief, premeditatief, van B’wustheid b’wus,
strategie, onnerdrukking van Waarheid, uit t’brei

kanti, “Duiwelspiek”-dissipel, sonner Visie, van B’gin,
sonner hoop, info, re Paradiso, wetenskaplik in t’win

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top