Voorspoed vir die nuwe jaar, mag voorspoed almal verveel. Ek hoop van harte dat almal in die nuwe jaar sal saam stem oor die Skepping, Geloof en 'n Wit Tuisland. Ek is al raadop en gatvol vir die aanhou en aanhou redekawel en stryery oor die holrug geryde temas.
Ek lees die volgende aanhaling raak vir die slimmes (ongelowiges), twyfelaars en wetenskaplikes.
"Did you hear about the insomniac dyslexic agnostic. He stayed up all night wondering if there really was a dog"
Groete en gee gas.
Reusedwerg

