Soomloosheid vs naatloosheid?

  • 0

Soomloosheid spel verwaarlosing uit! Naatloosheid spel vormloosheid van 'n streepsak uit! Sou dit op die SA-gemeenskap toegepas word, is die vraag hoeveel grondwetlike fundamentele regte word geskend?

Die huidige neiging dat al wat 'n nuwe wit separatistiese geregistreerde politieke party 'verregses' is wat 'saamsweer' om regering omver te werp, is Blatant Skisofrenies! Staat manipulasie mbv uitlokking is onwettig en sulke staatsagente moet nou vervolg word vir minstens regsverydeling! Dis my grondwetlike fundamentele reg om my vryheid van assosiasie daagliks uit te oefen, sonder vrees dat staatsagent die negatiewe inisieer en dryf!

Ek dink dat sulke staatsaksie nou rasgedrewe is en neig na erge rassisme teen wit. In apartheid het UDF vermeende staatsagente ge'necklace', maar dis erg barbaars. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie behoort mos ook ondersoek te word in die 'komplot' omdat hul die party as wettig geregistreer het! Of gaan ons nou tydperk in waar staat wit organisasies as verbode gaan verklaar en heksejag gemaak gaan word op alle wittes wat ANC opponeer? Gaan media gemuilband word in die proses of teen sulke separatisme met teen indoktrinasie gebruik word? Dit smaak na omgekeerde apartheid? 'with God on our side' Anc styl?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top