Die SA-kultuur tans is die grondwet! Dis die maatstaf waarteen alle normatiewe tradisies en gebruike gemeet moet word! Om binne die grondwetlike kultuur mense se strewe om behoud van hul eie tradisies en etnisiteit as verregs te etiketteer, omdat hul nie wil deel in 'n ongrondwetlike soomlose kultuurrewolusie van mense wat te goed vir hul eie soort geword het, is diskriminerend en omgekeerde etnosentristiese diskriminasie, wat niks met verlede te make het, maar alles met die hede in demokrasie! Die 'albatrosse' is nou Williams en Stellenbosch akademici wie skuldig voel omdat hul nie met hul eie soort deel nie, omdat hul te goed geword het vir hul eie bruin gemeenskappe!
Hans

