Die man is 'n Namibiër wat met voos idees uit negentigs nog hier sy voos idees kom smous uit 'n roomkoek! Eintlik moet ons UJ vra om 'n gebore Suid-Afrikaner in sy pos aan te stel! Ek wonder of Piet al Swapo se voete gaan was het?
Ek het al oral gekla oor die man, maar skynbaar weet hy as gebore Namibiër nie om sy bek te hou nie met sy kak stories nie!
Hans

