Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Vir Wouter oor demokrasie

Jan Rap 2013-03-18  

Antwoord vir Francois oor sy opmerking van 15 deser

Jan Rap 2013-03-18 Waarskuwing: Francoiswilliamsiaans ...

Vir Adriaan oor sy Liefhebbers van Taal (en sommer vir Angus ook)

Jan Rap 2013-03-18 Ek maak graag van jou aanbod gebruik. ’n Vriend van my is ’n nutsman par excellence, hy’t deur die jare die vriendekring se yskaste, motors, alarmstelsels ens installeer, help installeer en gehelp om dit in stand te hou.

Ons stede

Yuri Thumbran 2013-03-15 "Daar is wel aksie in terme van die vernuwing in Braamfontein en die geweste, maar Johannesburg benodig ‘n drastiese hupstoot om nog in die volgende 30 jaar te oorleef."

In gesprek met ... Ena Jansen

Ena Jansen, Carina van der Walt 2013-03-14 Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?  

Aandag alle liefhebbers van tale

Adriaan 2013-03-14 Die welstand van ’n taal word nie gemeet aan die feit dat jy nog steeds die opsie van Afrikaans by die OTM geniet nie.

50 shades of Grey

Wouter 2013-03-14 ‘n Blaaskans weg van Camus, Kafka, Lincoln en die teleurstelling van Suid-Afrikaanse politiek.

Pi-dag

Angus 2013-03-14 Vandag, 14 Maart (3.14), is dit Pi-dag. Dit word wêreldwyd gevier, en nie om dowe neute nie.

Waarom ek van RSG hou

Wouter 2013-03-14 Vergelykend tot wat van ‘n radiostatsie verwag word, voldoen RSG suksesvol daaraan en dit was ‘n aangename verrassing.

Diana Cooper, die eerste lady Di

Johannes Comestor 2013-03-14 "Sy was eksentriek, eksoties, uitdagend, selfversekerd, onselfbewus, oorspronklik (dus geen na-aper nie), maar ook dikwels respekloos, onbeskof, ledig, verveeld, onvergenoegd en rusteloos."

Geheuekiekie 20

Jan Rap 2013-03-14 "Hy sê hy word toe later wakker van rook wat die hele voorhuis vol is en hy kom naend agter dis die stoel wat so rook."

Analogieë tussen prosesse in tegniese en biologiese stelsels

Ian Shaw, Tshilidzi Marwala, Daan van Wyk 2013-03-13 "’n Model kan kwantitatief ten volle presies genoeg wees vir die praktyk, en nogtans ook kwalitatief begryp word. Die sleutel is analogie: dit bring skynbaar uiteenlopende prosesse uit verskillende vakrigtings bymekaar, sodat die kennis wat by die een opgedoen is, by die ander ingespan kan word."

In Memoriam: Mandy Rossouw

Waldimar Pelser 2013-03-13 "Sy is onvervangbaar. Nou begin die proses van so sterk probeer wees soos wat Mandy was."

Speedy (Bokslagter) Gonzales

Gustaf Pienaar 2013-03-12 "Speedy was ’n beesboer op die plaas Zoetvlei in die Vryburg-distrik. Langer as 23 jaar het hy ’n doring in die vlees gehad: sy buurman, Scholtz, se klompie skape en boerbokke."

Die gevoelswêreld van die jong skrywer – 'n soektog

Leti Kleyn, Naomi Meyer, Riana Scheepers 2013-03-12 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie met jeugherinneringe saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Hulle het hul geheueflitse aan Naomi Meyer vertoon.

Oor Francois Williams en die moord op die bus in Birmingham

Jan Rap 2013-03-12 Hoe anders want om 'n enkele moord in Birmingham voor te hou as hoe sleg dit in Engeland gaan gooi natuurlik die kollig op SA waar daar, statisties, dieselfde dag oor die 400 moorde plaasgevind het. Wat nog van die verkragtings, roof en kapings.

Jan Rap: Die vraagstuk oor geweld?

Wouter 2013-03-12 Soos jy sekerlik kan verwag is daar 'n magdom verskille tussen die verskillende ontledings wat beide ek en jy bied.

'n Vurige jong dame van Limpopo

Wouter 2013-03-12 Die debakel oor skoolboeke is ook welbekend en gaan nie herbesoek word nie, maar daar is hierdie aspek van 'n program wat die BBC oor die onderwerp gedoen het wat ek glo moet op gereelde grondslag aan die magstruktuur gespeel word.

Het pimp-ouers geen skaamte nie?

Joe Pieterse 2013-03-12 Dis ‘n ou cliché, maar tog een wat water hou: Hoe kan dit wees dat mense lisensies vir allerhande goed moet kry, maar nie vir die belangrikste ding van alles nie, naamlik om voort te plant?

Wouter se opmerkings oor RSG

Jan Rap 2013-03-12 Ek lees Wouter se brief oor RSG en die laat my toe aan die volgende dink.
Top