Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Vir die wat glo …

Jan Rap 2013-03-25
So, vir die wat glo die taal moet net gepraat word is daar slegte nuus: Hy word nie meer gepraat nie.

Edmund Gosse as bibliotekaris

Johannes Comestor 2013-03-25 Gosse was 'n digter, literêre kritikus, skrywer van biografieë ... en ook 'n bibliotekaris, eers as assistent in die British Museum en later as hoof van die House of Lords Library.

Mies Julie

Wouter 2013-03-25 Hierdie is duidelik 'n toneelstuk wat die teaterwêreld aan die praat het en die internasionale media op reageer.

LitNet Akademies-resensie-essay: Joan Hambidge oor Nuwe Stories

Joan Hambidge 2013-03-25 "’n Goeie kortverhaal is op sy beste soos ’n goeie gedig: dit suggereer en agterna klap die implikasie jou in die maag."

Video: Leon de Kock and Michiel Heyns in conversation

Jonathan Amid 2013-03-22 Michiel Heyns and Leon De Kock in conversation with Jonathan Amid
18 March 2013
JS Gericke Library Auditorium

Messenger of Mercy

Myra Lochner 2013-03-21 Peace be with you, my friend. Accept his Love and your freedom, by sharing your love with all around you. 

Self-therapy

Myra Lochner 2013-03-21 Wondering about your place in the Universe? Feeling worthless and insignificant?

Verlede

Marlene van Staden 2013-03-21 Soms is die verlede jou inspirasie 

Genade deur dankbaarheid gevind

Hennie Fritz 2013-03-21 Riaan Cruywagen het met sy vele openbare afskeidsboodskappe vroeër, bykans altyd met een sinsnede afgesluit: ..”dit was net genade”. Toe dink ek en weer en weer kon ek hierdie skryfstuk nie keer ...

Waar teeplantasie en bloekom ontmoet

Trienie 2013-03-21 Ek kom net na vier weg uit ons Polokwane kantoor.  

Jollie Jik-fees

Anselize 2013-03-21 Dit is 'n Afrikaanse Kuns- en Kultuur-fees ...

Eenvoudige kinders van die Here

Cornelius Henn 2013-03-21 Steven L Baxter se nadere toeligting op die bekende "Peanuts" strokiesprent, verwoord menig eenvoudige kind van die HERE se hart, wat so gedurig deur die beterweterige ware gelowiges vertrap word 

Moersleutel en "spanner" vir Jan Rap

Varkspek 2013-03-21 Kyk, moersleutel is natuurlik 'n baie handige woord. As jy 'n ou moer met 'n groterige een, kan jy sy verstand ontsluit sodat hy beter verstaan wat jy van hom verwag.

Ou KdK

Hans Richardt 2013-03-21 Daar val die kokkerot van die kurkprop af! 

Dagtemperature is hoog vir dié tyd van die jaar

Hans Richardt 2013-03-21 Die dagtemperature is hoog vir vir die herfs? 

Antwoord vir Yuri

Jan Rap 2013-03-21 Jy vra " ... waar is dit antropologies bewys dat daar so iets soos 'n Afrikaner of boer is?" (terloops, jy bedoel seker 'Boer' (met 'n hoofletter) want 'boer' (sonder hoofletter) is sinoniem met 'plaasboer'). 

’n Fees soos ’n fees moet wees

Hennie Fritz 2013-03-21 By vanjaar se fees was ek nie meisieloos nie en my eie tienerseuns (jongmanne) het die fees op hul gesonde manier geniet. Ek verlang lankal nie meer na die Kaapse Skou nie, maar ek sien wel uit na die volgende fees saam met my mense. 

Springsteen in die Stadium of Light – Sunderland 21 Junie 2012

Nadia de Kock 2013-03-21 “Staan in pit; dis nág!” sms ek vir Wynand. “Bevange!”* My jong vriend, self ‘n bekwame musikant, se reaksie kom binne minute. Vandat ek en Alta verlede November ons ongereserveerde staanplekkaartjies vir die Springsteen show in Sunderland se Stadium of Light gekoop het, het ek begin droom van ‘n plekkie voor, téén die verhoog. In die pit, of Golden Circle soos dit hier bekend staan 

“Ek het maar net saam met die baas gekom”?

Jason Lloyd 2013-03-21 "Kyk, in hierdie land is dit mos doodsonde om bruin kwessies – wat dit ook al mag beteken – in die openbaar te noem."

Het hedendaagse feministe hul mojo verloor?

Thérèse Fensham 2013-03-20 Met Februariemaand ’n pikswart maand vir vroue in Suid-Afrika, van die moorde op Anene Booysen en Reeva Steenkamp tot gerugte van Suid-Afrikaanse vrouestudente se molestering, wonder mens oor die aard en relevansie van feminisme vandag.
Top