Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Oor draadsitters en agnostici

Kobus de Klerk 2013-04-03 "’n Ander baie belangrike aspek van sulke draadsitter-ongelowiges wat hulleself vir gelowiges uithou, is juis in die aspekte omtrent hul benadering en getuienis daaroor wat die agnostici so opgewonde maak."

Nuwe klere ...

Hans Richardt 2013-04-03 "Daar is soveel style op rak, 'slouch', 'skinny' ens ens!"

Hahahaha, mal oor die feeks!

Francois Williams 2013-04-03 "Heerlik, die vrou het die gierige blankes goed aan die ballas beet!"

Miljoenêrslewe in Frankryk

Francois Williams 2013-04-03 "Geen wonder Frankryk was nog altyd moreel bakrot nie, nou ook finansieel!!"

Foto van David Icke tydens sy lesing oor reptiele ras?

Hans Richardt 2013-04-03 "Dis vergesogte voorstedelike teorieë en wilde bewerings is skynbaar selfs plooibaar vir 'christene'?"

Om te filosofeer of nie

Johannes Comestor 2013-04-03 "Kant wou sy plig, veral as geleerde, gedissiplineerd doen. Piëtistiese Lutherse geloof, waarvolgens ’n mens ag op jou gewete moet slaan, het ’n vormende rol in sy jeug en selfs later gespeel."

Vrystaat se swart yster en sy sewe tale!

Francois Williams 2013-04-03 "En dan kan Nkayane sommer sewe tale praat!"

Kiwi Skuim ...

CreativeSpark 2013-04-03 "Hoeveel nie des te meer die ware jakob nie!"

David Icke se redenasie oor BRICS

Hans Richardt 2013-04-03 "Ontleed die situasie: China handel in dollars en euro met wêreld. SA handel in dollars met China."

Westerse God en nekrofilie

Francois Williams 2013-04-02 Daagliks word daar 200 kinders ontvoer in die VSA alleen, juis vir die doel van geldmaak op so ’n wyse.

Cornelius, einde van tog vir 2013

Hans Richardt 2013-04-02 "Om te dink dat ’n man so 5 miljoen rand nodig het vir aftrede, met afbetaalde huis, maak my bang, want dis in die afsienbare toekoms ..."

Moenie op pasgeboude muur staan!

Hans Richardt 2013-04-02 "Nou ja, ek moet vasbyt en klaar kry, nou is dit 'taai'!"

Kreoolse Afrikaanse toekoms?

Hans Richardt 2013-04-02 "Ek kry die gevoel dat die Genootskap vir regte aArikaans, juis gemik was teen Kaaps of kombuis-Afrikaans!"

Brief antwoord op: 'Help ou TV-reeks: Misdaad"

Colin Roets 2013-04-02 "Inspekteur Haverkamp, soos genoem in die brief, was vertolk deur ’n gesiene Duitse akteur, Hansjörg Felmy, wat ’n paar jaar terug oorlede is."

Vir Jan oor die lewende taal

Angus 2013-04-02 "Taal moet dus noodwendig gedurig verander om aan te pas by omstandighede, anders raak dit in onbruik en gaan dood."

Ons voer van NZ af in!

Francois Williams 2013-04-02 "Hier dog ek NZ is een van die korrupste en mees bankrot landjies in die wereld, ek meen, hulle HET ’n mynbedryf gehad ..."

Doodsklokke lui lankal vir die EU

Francois Williams 2013-04-02 "Ek meen, dis absoluut ongelooflik hoe onbevoeg die bankiers en regerings van die EU is!!"

tweesnydend’ “-isme”

Jacobus Faasen 2013-04-02 "G’wete, realisties, ja, waarlik, Skepp’r se Instrument,
niks ann’rs gee heel G’heelbeeld, v’rskaf volle Prent"

Soms moet ’n man regmaak wat jy verbrou

Hans Richardt 2013-04-02 "Ek is voos gebrand deur son en windverwaaid!"

NZ se skuim-sportmense en hulle maniere ...

Francois Williams 2013-04-02 "Definitief veel veiliger vir die arme man in SA, hy moes maar hier gebly het ..."
Top