Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Avatar: 'n Mitologie vir ons tyd? Gustav Barnard reageer
2010-11-11 Gustav Barnard reageer op die artikel “Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Naas Ferreira. Met sy artikel oor Avatar maak Ferreira ’n belangrike toevoeging tot ...Avatar: 'n Mitologie vir ons tyd? Christo Lombaard reageer
2010-11-09 Wat mite kan: Christo Lombaard reageer op die artikel “Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Naas Ferreira. Die verklaring vir mites is dat hulle verklaar. Mites – ...Avatar: 'n Mitologie vir ons tyd? Bert Olivier reageer
2010-11-09 Bert Olivier reageer op die artikel “Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Naas Ferreira. Naas Ferreira se artikel is interessant en tydig, vir sover die kerke – ...YouTube-onderhoud: Francis Galloway gesels oor LitNet Akademies
2010-11-05 Francis Galloway, mederedakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal vir die natuur- en geesteswetenskappe, gesels oor verskillende skrywers van artikels in die Geesteswetenskappe-afdeling en die ...Poort 2010 ’n minipoort tot die binnewêreld van jong skrywers
2010-11-05 My ouerige HAT verskaf drie verklarings vir die woord poort: 1. ’n Groot, aansienlike deurgang in ’n muur of ander tipe omheining. 2. Toegang. Soos in die poorte van die hemel (of die hel). 3. ’n Deurgang tussen berge ...Foto's: LitNet sien rooi by die Right2Know-optog
2010-10-28 LitNet het op 27 Oktober betoog teen beoogde mediasensuur as deel van die Kaapse Right2Know-optog.Die Erfenisstigting herdenk ’n eeu van Afrikanerkultuur in Suid-Afrika
2010-10-20 Kort samevatting van ’n simposium ter herdenking aan die stigting van die Unie van Suid-Afrika op 31 Mei 1910 Die simposium is deur ongeveer 50 persone bygewoon en was uiters geslaagd en prikkelend. Drie temas is aangespreek, naamlik ...YouTube-onderhoud: Martin Kidd gesels oor Latynse vierkante en gee raad aan skoliere wat in die wiskundige wetenskappe wil studeer
2010-10-20 Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren is die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies.YouTube-onderhoud: Dirk Laurie gesels oor LitNet Akademies
2010-10-20 Dirk Laurie, Natuurwetenskappe-redakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal, gesels oor sy agtergrond en deel sy visie vir hierdie dinamiese tydskrif. Hy bespreek ook die verband tussen wiskunde en ...Dirk Laurie in gesprek met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren
2010-10-20 Dirk Laurie gesels met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren, die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies. In hulle artikel bespreek dié drie wiskundiges die enumerasie van self-ortogonale Latynse ...As 'n kind nie kan lees nie
2010-10-19“Dit mag mos nie wees nie. Hoe het die kind op die hoërskool gekom?” My seun, wat sy ma help met die opstelpunte van haar graad 8-leerders, is sigbaar ontsteld. My vrou, soos ek ’n Afrikaans-onderwyser in murg en been, gee een ...
Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel in LitNet Akademies
2010-10-13 Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché”. Joan-Mari, eers geluk ...Mirror, Mirror on the Wall: Shaida Ali, author of Not a Fairy Tale, in conversation with Naomi Bruwer
2010-10-07 Title: Not a Fairy Tale Author: Shaida Kazi Ali Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201121 Order Not a Fairy Tale from Kalahari.net. Not a Fairytale | Fiction Shaida Kazi Ali Not a Fairytale is a wonderful, unusual book set in an Indian ...Wat Suid-Afrika by Pole kan leer, en wat nie
2010-09-29 Warsawa is ’n moderne wêreldstad – terloops, die naam is nie Warsaw (Engels) of Warskou (Afrikaans) nie. Skou, oftewel beskou, soos in het gesien oftewel saw is ver verwyderd van die oorspronklike betekenis. Volgens die dosente by ...LitNet-akademies onderhoud: Francis Galloway in gesprek met Annemie Stimie
2010-09-22 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Annemie Stimie rondom haar artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaneridentiteit. ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag (1910-1921) ...Jan Rabie / Marjorie Wallace Lecture: Ground Zero – the South African literary landscape after apartheid
2010-09-22"All of this would suggest that since the dismantling of apartheid South African literature has entered a phase of unprecedented and explosive growth, and that the energy that had begun to manifest itself even during those dark days is now beginning to erupt."