LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Wouter2013-04-18
Hierdie uit die bespreking van Scruton, wat tog weer dit in die lug laat hang, daar is die wat beter is en die res is nie beter nie ...
Jan Rap2013-04-18Die aantal Engelse woorde egter in die stukkies drek wat F Marx skryf is ver bo die persentasie woorde wat aan Engels ontleen sou wees.
Burgert A Senekal2013-04-18Die internet is 'n publikasieplatform vir digters en digtersnetwerke. Burgert Senekal maak 'n studie van al die rolspelers se ligging in die kuberruim sedert 2000.
2013-04-17"Jonathan Deal, chairman of the Treasure Karoo Action Group has won the Goldman Prize for Environment Activism for Africa 2013 for his anti-fracking campaign."
Johannes Froneman2013-04-17"Doodgewone liefdesdiens van die kerk ... voldoen nie aan koerante se daaglikse behoefte aan verkoopbare nuus nie ..." Kerkbode-korrespondent beskou die media se hantering van die kerk.
Gustaf Pienaar2013-04-16"Hy het nie geweet dis die minister van justisie met wie hy praat nie, en toe hy vra watse werk hý doen, het Tielman blitsvinnig geantwoord: 'Ek is die gek wat jou aangestel het.'"
Corné van Staden2013-04-16"Die uitdaging in onderrig is nie net die gebruik van sosiale media nie, maar ook die integrasie van tegnologie in die onderrig- en leerproses om konstruktiewe betrokkenheid van studente tydens die leerproses te bevorder."
Jan Rap2013-04-16Leenwoorde vul 'n leemte en word noodgedwonge gebruik, gatlekwoorde word gebruik in die plek van bestaande woorde om moedswillig of gedienstig te wees ...
Herman Toerien2013-04-16Die vreemdste verskynsel vir my is dat veral in die sosiale media waar mense driftig kommentaar vir Afrikaans lewer, hulle nie ook “bodder” om hul spêling min of meer reg te kry nie.
Izak de Vries2013-04-16"Toe ek aan ’n familielid probeer verduidelik waaroor die teks gaan, was haar kommentaar: 'Dit klink na ’n weird boek.' Dalk is dit, maar lesers wat hou van goeie literatuur en goeie kos sal kan smul aan die smorgasbord wat Venter opdis."
Kobus de Klerk2013-04-15Ek wil jou egter graag daarop attent maak dat Godsdiens nie net bloot ’n empiriese ervaring op 'n tydskaal is wat later jare as gewone gebeurtenisse in 'n afgelope geskiedkundige era gesien kan word, nie, soos 'n antieke pot of instrument wat aan sekere volke en gebruike in 'n historiese verband gekoppel kan word, nie.