LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
2013-05-02"Die Mighty Men beweging is by uitstek ’n geestelike beweging van die gewone mense in die konteks van hul konkrete werklikheid waarin hulle soek na die dieper betekenis van hul lewe. Die beweging het ’n inherente neiging om te vereenvoudig … om ou antwoorde in nuwe tye te probeer oordra en bevrydende insigte in die Bybel te ignoreer of verwerp."
Wouter2013-05-02Hierdie beteken egter nie dat die relevansie van argeologie moet tot die minimum beperk word, maar dat daar wel redelike ruimte gelaat moet word vir hersiening van die bevindings.
Herman Toerien2013-04-30En terselfdertyd wonder ’n mens ook hoeveel ander manne wat voor 1994 in goed in hul beroepe gevaar het, het daarna in die vreemdste beroepe beland.
Wouter2013-04-30Sand dui ook aan dat indien sy tesis korrek is daar meer as 500 jaar gelede geen Franse mense, 'n Russiese volk, Italiaans mense of Viëtnamese mense was nie en dan aan die hand van daardie logika ook geen Joodse volksgebied nie.
Johannes Comestor2013-04-30"'n Mens kry die idee dat sy, as ervare skryfster, haar heelwat vryheid (en dus fiksie) veroorloof het, des te meer omdat die meeste mense waaroor sy skryf, dood is."
Wouter2013-04-30"Hierdie bevestig ook dat dit moontlik is om die verlede net soos die hede te kritiseer en dat die hede nie die verlede ongedaan maak nie en morele kwytskelding van die verlede bied nie."
Lili Radloff, Izak de Vries2013-04-30Lili Radloff het Vrydag 26 April op Twitter vir Steve Hofmeyer gepak oor apartheid. Izak de Vries het vir Lili gevra wat hier gebeur het.
Jason Lloyd2013-04-30"Pine Pienaar (55), voormalige DA-lid van die Oos-Kaapse wetgewer, wat onlangs na ’n lang stryd teen kanker oorlede is, was in vele opsigte ’n beter mens as die konvensionele politikus."
Madri Victor, Naomi Meyer2013-04-30"Lees, lees, lees. En skryf elke dag (al is dit ’n dagboekinskrywing of ’n paragraaf oor die eekhoring op jou gras); hoe meer ’n mens oefen, hoe beter raak jy."
Jeanette Ferreira2013-04-30Referaat gelewer op 25 Januarie 2013, Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria as deel van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedenissimposium: Die Groot Trek 175 jaar: 1838–2013.
Sonja Loots2013-04-29"Die inperking die vryheid van Xiaobo en sy vrou, Liu Xia (wat onder huisarres geplaas is), bly een van die dringendste prioriteite van PEN Internasionaal."
Liesl Peyper2013-04-26Die Wetsontwerp op Beskerming van Staatsinligting is op Donderdag, 25 April 2013, in die parlement goedgekeur. Liesl Peyper was daar.