Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding

Jacelize de Waal, JB Roux 2013-07-16 “Om te skei is altyd ’n baie seer proses. Mý situasie het my gedwing om oor en oor met die Here te worstel."

Wangedrag en persoonlike aanvalle in die parlement

Jason Lloyd 2013-07-15 Dit is nie net wát ons oor en vir mekaar sê nie, maar die hóé is van kardinale belang. Dié soort gesprek het onlangs, nie vir die eerste keer nie, in die parlement tot op sy laagste vlak gedaal.

’n Bespreking van die appèlhofuitspraak in Minister van Polisie v Frederik Barend van der Vyver

Gustaf Pienaar 2013-07-15 "In hierdie bespreking bepaal ek my by die betrokkenheid van superintendent Bartholomew – hoofspeler in die sogenaamde "bloedspoor"-getuienis – by die vervolging van Fred van der Vyver, asook die betrokke howe se uitsprake in daardie verband."

"Bruin werklikheid" vs "bruin konsep"

Jason Lloyd 2013-07-12 "Verstandig gesproke behoort bruin mense gereken te word as Suid-Afrika se mees veelrassige prestasies."

Retensiereg en die Beechcraft 90

Gustaf Pienaar 2013-07-11 "’n Retensiereg verleen aan iemand die reg om die eiendom van ’n ander persoon in sy besit te hou totdat hy vergoed word vir geld of arbeid wat hy aan die betrokke eiendom bestee het."

In Memoriam: Willem Cruywagen

2013-07-11 Die ATKV neem met hartseer kennis van die afsterwe van Willem Cruywagen, voormalige minister en oud-administrateur van Transvaal.

’n Huldeblyk aan Arthur Chaskalson, die Grondwetbouer

Marinus Wiechers 2013-07-11 "Hierdie bydrae is ’n persoonlike huldeblyk aan ’n groot Suid-Afrikaanse juris wat by sy heengaan verlede jaar nie die erkenning ontvang het wat hy so uitermate verdien het nie."

Willem Cruywagen – lid van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

2013-07-11 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die heengaan van dr Willem Cruywagen. Hy was 'n hoogsgeëerde en gerespekteerde lid van die SA Akademie en het aktief aan alle verrigtinge deelgeneem.

LVSA/SAALA/SAVTO-jaarkongres 2013

Carla Ellis 2013-07-10 "Vir die man op straat is dit seker baie vreemd om te dink dat iemand so opgewonde kan raak daaroor en dat moedertale, verskeie onderrigmetodes en die nuutste toevoeging tot die matriekkurrikulum al is waaroor taalkundiges kan praat."

Kaaps: negotiating language and identity

Menán van Heerden Menings 2013-07-10

“Kaaps is a language, a language in the sense that it reflects the whole life of the people that speaks it".

Friksie – Henning Janse van Vuuren praat met sy e-lesers

Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer 2013-07-09 "’n Uitgewer is ’n middelman en kyk na sy eie belange binne ’n bepaalde verwysingsraamwerk – skrywers moet dieselfde doen."

Die drie varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie

Marike Byleveld, Naomi Meyer 2013-07-09 "LAPA Uitgewers het baanbrekerswerk gedoen met toepassings (“toeps”) wat kinders kan gebruik om hul gunstelingstories te ontdek. Die Drie Varkies is heel eerste op die mark."

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Eileen Stenekamp, Naomi Meyer, Geoff Stenekamp Onderhoude 2013-07-09

"Soos wat mense die onderwerp van homoseksualiteit vermy het, het dit vir Eileen aan die spreekwoordelike olifant in die sitkamer herinner. Die olifant is daar, maar niemand praat daaroor nie."

Patrice Motsepe en Afrikaans

Danie van Wyk 2013-07-09 "Wat my teleurgestel én bemoedig het van die byeenkoms, was dat die burgemeester van Kaapstad en die LUR vir sport en kultuur in die Wes-Kaap hul toesprake in Engels gelewer het, maar dat Patrice Motsepe daarna sy hele toespraak in vlot en keurige Afrikaans gelewer het ..."

Ongrondwetlike vermoedens in wetgewing

Gustaf Pienaar 2013-07-09 "'n Bejaarde Zoeloe-vrou is aangekla van die besit van dagga. Sy was die hoof van 'n kraal in die Elenge-gebied in die distrik Msinga in KwaZulu-Natal."

LitNet kuier by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans

Naomi Meyer 2013-07-09 Wat doen die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans? Vandag traktéér hulle. Op 9 Julie 2013 neem hul afskeid van Ria Olivier en heet ook vir Ronelia Brand welkom. Naomi Meyer het by hulle gaan kuier.

Klippies Kritzinger: Waarom volkskerk en die gelaaide term?

Klippies Kritzinger 2013-07-03 "Die vraag oor die nuttigheid van ’n debat oor die begrip volkskerk is vir my in die eerste plek ’n vraag of die begrip volk in Suid-Afrika losgemaak kan word van die konnotasie van rasse-identiteit."

Chokers en Survivors: Kaaps en in your face

Joan Hambidge Academic research 2013-07-03

Die bundel gee die manlike perspektief op die digter se vrou, Ronelda S Kamfer, se Noudat slapende honde. Digters wat onder een dak saamwoon, tree dikwels in gesprek met mekaar.

Caroline de Margerie: American Lady

Johannes Comestor 2013-07-02 "Dit is vir my interessant om na te gaan hoe (mooi) vroue hulle in die openbare lewe geposisioneer het in die tyd voor feminisme resultate behaal het."

My hel in Dubai (en oor ander skrywers se stories)

Ilse Salzwedel, Naomi Meyer 2013-06-28 "Ek hoop die boek laat mense besef dat dit baie belangrik is om die moets en moenies van ander kulture te leer voordat hulle vreemde bestemmings stormloop."
Top